Accommodation at Thabong Venue
Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denneweg 22, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Accommodation at Thabong Venue is op 'n pragtige perseel naby Carnival City Kasino, ongeveer 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, naby groot hoofweë en die N17 Denneweg op- en afrit.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastesuites wat individueel versier is en in 'n pragtige tuin met verskeie fonteintjies skuil. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Die instansie bestaan al vir meer as 20 jaar en het oor die jare in 'n trou-venue en lodge met gehalteverblyf vir pragtroues ontwikkel. Konferensiegeriewe is beskikbaar en skole in die omliggende area hou elke jaar hul matriekafskeide hier.
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Denneweg 22, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
Sien meer verblyf in Brakpan Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denneweg 22, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom