Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Nachelle

Michelle
Vanaf R560
R560 R476
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n gerieflike dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir kindertjies. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Toegerus met 'n waaier in die somer en 'n verwarmer en handdoekverwarmer in die winter. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, en 'n klein eetarea. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. En die eenheid het 'n privaat ingang. Rook is verbode.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Rook is verbode by Accommodation Nachelle.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rodette
Vanaf R560
R560 R476
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is ideaal vir 2 mense. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Toegerus met 'n waaier in die somer en 'n verwarmer en handdoekverwarmer in die winter. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, en 'n klein eetarea. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. En die eenheid het 'n privaat ingang. Rook is verbode.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Rook is verbode by Accommodation Nachelle.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R560
R560 R476
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R560 nouVanaf R476 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894206416859 18.552862449074