Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Achab Camping and Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D1914, Usakos, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Achab Camping and Accommodation is aan die voet van die Gamgamichab-berge geleë en bied 'n ontspanne wegbreekplek 10 km vanaf Usakos.

Achab Camping and Accommodation is 'n privaat inisiatief om verskeie fauna en flora te beskerm, soos koker- en moringabome, en bied kampeerplekke en 'n selfsorgtent.

Die selfsorgtent is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie met 'n gasstoof. Die ligte werk met sonkrag.

Die kampeerplekke is onder bome en bied privaat braaigeriewe en krane. Dit deel die ablusiegeriewe met 'n stort en 'n toilet en 'n buitekombuisie.

Gaste kan in die swembad afkoel of onder die bome ontspan terwyl kinders by die speelarea speel.

Achab Camping and Accommodation bied voetslaanroetes, verskeie natuurlike rotspoele, verskeie wilde diere wat vrylik rondloop en 'n ryk voëllewe. Dit sluit rotsvoëls en Hererospekvreters in.

Die kamp is 150 km vanaf Swakopmund en 200 km vanaf Windhoek, dis die ideale plek om van die besige stad te ontsnap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Langs die D1914, Usakos, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D1914, Usakos, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc11c2d889d82c07e909e110b7a4be4e84a2ac5509c4eccc7871584ed0ea22d58b2bee4a3a4cf966a1cd7d9d244db7bd922ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense Off the D1914 Usakos 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.084270998144 15.551173632155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem