Claremont Akkommodasie by Acorn Cottage | LekkeSlaap
+8

Acorn Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Claremont. Die kothuis is gerieflik geleë, stapafstand van Cavendish Square Inkopiesentrum, Virgin Active Claremont en koffiewinkels en restaurante af.

Die kothuis het sy eie oprit, 'n privaat ingang en 'n buite-patio met 'n tafel en stoele. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n aparte oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, koffiedompelpot, yskas, 'n oondjie en 'n tweeplaatstoof. Eetgerei en breekware word ook voorsien. 'n Verwelkomingsskinkbord met tee, koffie en beskuit word voorsien.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie aangesien daar 2 hondjies is wat op die perseel bly. Veilige parkeerplek is beskikbaar en dit werk met afstandbeheerde toegang.

Acorn Cottage is ook 10 - 15 minute se ry vanaf die Nuweland Krieket- en Rugbystadions, Kirstenbosch Botaniese Tuine en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Slaapplek

’n Bespreking by Acorn Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Acorn Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acorn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3Y2IzMTM0LWU0OTUtNGE2OS04MTM0LWVjYTVkMzZjNjAzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Harcourt Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9821063 18.4573016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za