Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest House

Klein Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R1 283
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus kamer is ideaal vir die sakereisiger of sakpasreisiger vir korttermynverblyf. Gratis en vinnige WiFi. Komplimentêre sjerrie en tee- en koffiemaakgeriewe. Privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld.
- Desembervakansies van Vrydag tot Vrydag geld 'n minimumverblyftydperk van 7 dae.
- Kontak asb. die gasheer vir meer inligting oor die rolstoelgeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamers het buite-ingange wat lei na die swembaddek met uitsigte oor die Outeniekwaberge. Elkeen het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook lugversorging, 'n TV en komplimentêre sjerrie. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Een van dié kamers is geskik vir persone met fisiese of mobiele gestremdhede.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld.
- Desembervakansies van Vrydag tot Vrydag geld 'n minimumverblyftydperk van 7 dae.
- Kontak asb. die gasheer vir meer inligting oor die rolstoelgeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer vir 2 volwassenes en 2 kinders
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens of 'n slaapbank met 'n uittrekmatras, of in 'n solderkamer of aparte slaapkamer. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kamer het ook geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, 'n TV, 'n kluis, komplimentêre sjerrie, gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek. Die eenheid het 'n aparte ingang met 'n patio wat lei na die swembad-dek met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld.
- Desembervakansies van Vrydag tot Vrydag geld 'n minimumverblyftydperk van 7 dae.
- Kontak asb. die gasheer vir meer inligting oor die rolstoelgeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Acorn Villa selfsorghuis vir 8
Vanaf
Vanaf R5 225
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa is 'n pragtige selfsorghuis wat 4 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer in elk het. Daar is WiFi, 'n platskerm-TV, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Daar is ook 'n stoep, privaat ingang en swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld.
- Desembervakansies van Vrydag tot Vrydag geld 'n minimumverblyftydperk van 7 dae.
- Kontak asb. die gasheer vir meer inligting oor die rolstoelgeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 283
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA859c352ba74232447bc9c403d99a0d97ad24863f43c6ca8844eab87aeaaa853c23502c28b6686f37f6b0c0b0b6398d2d4b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 283 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem