Acorn Guest House
Opsomming van Resensie
Christelle J - Feb 2019
Gemiddeld
Ontspannend.
Acorn Guest House's terugvoer
Beste Christelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer te ontvang!
Groete,
Esther
Joslyn L - Jan 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Acorn Guest House's terugvoer
Baie dankie vir al die sterre en wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie! Kom kuier gou weer! Groete Theresa en Charlene
Hendrik V - Des 2017
Gemiddeld
Opregte vriendelike en welkome gevoel. Sal aan enige iemand kan aanbeveel vir oornag.
Acorn Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer opreg. 'n Geseënde 2018 vir julle. Sien weer.
Rika O - Aug 2017
Gemiddeld
Netjies, sentraal geleë, vriendelike personeel.
Acorn Guest House's terugvoer
Baie dankie Rika. Dis net 'n Plesier. Kom loer weer in, julle is altyd welkom.
Groete
Theresa & Charlene
Dipesh J - Jul 2017
Gemiddeld
Great stay.
Acorn Guest House's terugvoer
Thank you for the review Dipesh we appreciate your feedback! Thank you Theresa and the Acorn Team.
Leon R - Feb 2017
Gemiddeld
Dankie, lekker gebly. Kamers netjies met goeie linne. Ontbyt goed. Personeel vriendelik.
Acorn Guest House's terugvoer
Baie dankie Leon, altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het! Ons hoop ons sien jul gou weer! George Groete Theresa en die hele Acorn Span :-)
Marlise J - Jan 2017
Gemiddeld
Gerieflik en akkommoderend.
Grizel G - Sep 2016
Gemiddeld
Ontbyt was baie lekker en gasvrou baie vriendelik. Kamers gerieflik en mooi. Sal egter aanbeveel dat hulle drukpompie kry vir storte - ons water was baie min en was ook koud na 'n ruk.
Lees meerCorné F - Mei 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en baie vriendelike ontvangs.
Acorn Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons is gelukkig as ons gaste gelukkig is!
Sien gou weer:-)
George Groete
Theresa
Basie H - Mei 2016
Gemiddeld
Was baie goed!
Martin S - Mei 2016
Gemiddeld
Lekker!
Maureen V - Mei 2016
Gemiddeld
Uit die hemel uit!
Manie K - Jan 2016
Gemiddeld
Was baie netjies en skoon.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom