LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Acorn Guest Farm | LekkeSlaap
+51

Acorn Guest Farm

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Acorn Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Soenel N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenel N
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Baie gasvry. Netjies. Wens ons het langer gebly!

Acorn Guest Farm's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer en dan hopelik sommer vir 'n bietjie langer.

Acorn Guest Farm
Stefan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en romanties.

Lieflike plek vir vinnige wegbreek of gesinsvakansie week!

Nadine S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Plek is pragtig, netjies en baie skoon. Sal beslis weer hier oorbly!

Andrew D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Besigheidsreis

Lekker plaas atmosfeer, mooi groot huis en baie gerieflik.

Lekker plaas-atmosfeer, mooi groot huis en baie gerieflik. Die braaiplek is nie wat wonders nie en ons het maar binne-in die huis gekook. Kamers lekker groot. Lekker koolstoof en kaggel. TV ─ maar ons het nooit gekyk nie.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDM2YThlLWJlZGMtNGIwMC1iMjBmLWQ0MDE3MzE4ZjYwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.016063433379 29.974329471588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!