Acorn House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acorn House is 'n gastehuis in die klein myndorpie, Cullinan, net noord van Pretoria. Dis ideaal vir gaste op soek na gerieflike akkommodasie in 'n rustige area, maar na aan 'n verskeidenheid doendinge.

Ons akkommodasie by Acorn House bestaan uit 6 ruim kamers, waarvan 4 in die hoofgebou is en 2 buitekamers is met oopplan en suite-badkamers. Hierdie kamers is toegerus met dubbelbeddens of 3 enkelbeddens sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers is klerekaste met pakplek, 'n spieëltafel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontbyt geniet wat by die nabygeleë Oak House bedien word. Acorn House het ook 'n gemeenskaplike leefarea met 'n kroeg en 'n TV met DStv-kanale waar gaste kan sosialiseer. Daar is veilige parkering vir gaste se voertuie. Verder word die gastehuis omring deur lieflike Jakarandabome en historiese geboue. Beide die dorp en Acorn House het baie om aan besoekers te bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acorn House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za