Acorns on 8th

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acorns on 8th bied 'n wonderlike verskeidenheid selfsorgverblyfopsies in die gesogte voorstad Parktown Noord. Dié voorstad het lieflike boomryke strate, plaaslike winkels en ontluikende stoepkafees. Gaste kan kies tussen 'n tuineenheid, 'n wegbreekeenheid en 'n woonstel.

Dié tuineenheid is geskik vir 2 gaste wat deel en lei na 'n pragtige, welige inheemse tuin met 'n groot swembad. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is gemaklike lêstoele en 'n etenstafel met stoele. Die en suite-badkamer het net 'n stort.

Die woonstel is geskik vir 'n klein gesin of groep en lei na 'n ruim balkon op die eerste vloer. Dit is ingerig met 'n koningingroote-bed en 'n slaapbank. Daar is 'n aparte eetarea met 'n etenstafel en stoele. Die volledige en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Albei eenhede se kombuise is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, kombuistoebehore en noodsaaklikhede soos tee, Rooibos, koffie, suiker, koffieverromer en melk.

Die sakpaswegbreek-eenheid is geskik vir 1 of 2 gaste en vir diegene wat die meeste van die dag uit is en net 'n plekkie nodig het om te rus saans. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelstoel in die slaapkamer. Daar is baie kasruimte. Daar is 'n aparte kombuisie en 'n badkamer met 'n stort en bad en 'n aparte ingang. Die kombuisie is toegerus met'n mikrogolf, yskassie en elektriese braaipan, die nodige kombuistoebehore en basiese noodsaaklikhede soos tee, Rooibos, koffie, suiker, koffieverromer en melk.

Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acorns On 8th gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false