Opsomming van Resensie
Celeste S - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekende plek om te bly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent place to stay.
I had a lovely peaceful stay at this place. Very neat and tidy. Kids enjoyed the swimming pool. Thank you Nonnie for your hospitality.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Acquila Guest House se terugvoer
Dagsê Celeste,
Dankie vir die positieve terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Groete
Nonnie
Christie E - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Egma L - Jul 2017
Gemiddeld
Is quite a place.
Acquila Guest House se terugvoer
Dear Egma,
Thank u very much for your kindness.
Hope to see you again in the near future.
Thank you for leaving Acquila Guest House in such immaculate condition upon your check out.
Kind regards,
Nonnie
Elmie V - Jun 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Acquila Guest House se terugvoer
Baie dankie Elmie
Ons probeer maar als in ons vermoë om ons gaste se belange eerste te stel.
Bly julle het julle tydjie geniet.
Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het
Groete
Leon & Nonnie
Barbera J - Jan 2017
Gemiddeld
Rustig maar raserig.
Acquila Guest House se terugvoer
Dear Barbera,
Thank you for your review. I am sorry that you could not cope with the jovial mood of the rest of our visitors during the festive time.
Regards,
Nonnie
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom