Acre Of Africa Guesthouse
Opsomming van Resensie
Mzwandile M - Sep 2018
Gemiddeld
Staff not well trained.
Shakes A - Jul 2018
Gemiddeld
Baie bevredigend.
Janie H - Jul 2018
Gemiddeld
Swak, eienaar ongeskik.
Leonie H - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker oornagslaapplekkie.
Patrick M - Apr 2018
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Dorcus M - Apr 2018
Gemiddeld
Good but there's room for improvement.
Rene P - Mrt 2018
Gemiddeld
Teleurstellend.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Sjoe, ek is baie jammer om dit te hoor.
Hester B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Johan D - Jan 2018
Gemiddeld
Baie hulpvaardig en behulpsaam met vriendelikheid.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Johan, ons waardeer julle goeie boodskap.
Daniel L - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker, hou nie van area nie.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Ravenswood is 'n baie mooi area en ons het wel vervoer na die lughawe toe teen 'n addisionele fooi van R 150.00.
Vusi C - Okt 2017
Gemiddeld
Acre of Africa is a convenient, safe and a lovely guest house.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks Vusi, we appreciate your good review very much.
Susan M - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was wondelik.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Susan,
Ons waardeer you mooi resensie, jy weet nie hoe baie dit beteken nie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lasandra K - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het niks kort gekom nie.
Lees meerEllen M - Aug 2017
Gemiddeld
Goeie diens ontvang, dankie.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Goeiedag Ellen,
Baie dankie vir jou goeie aanbeveling, ons hoop julle kom gou weer dankie!
Tania B - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Tania. Kom gerus gou weer, julle was sulke oulike gaste.
Karen V - Jul 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi Karen, baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te kon gehad het en ons is baie bly julle het van ons ontbyt gehou. Kom asseblief gou weer.
Winnie B - Jul 2017
Gemiddeld
Als wat ons nodig gehad het.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi Winnie
Ons is baie bly ons kon aan al jou behoeftes voldoen en dat alles netjies was. Dankie vir jou mooi boodskappie, ons hoop jy kom gou weer by ons bly.
Carin B - Jul 2017
Gemiddeld
Het lekker gebly, hier en daar ietsie wat gepla het.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Goeiedag Caren,
Ek is baie jammer dat die beligting nie goed genoeg was en stortkop nie reg gewerk het nie, soms dink ons gaste dat ons stortkoppe verstelbaar is en draai hulle dit per abuis los, as jy ons net laat weet het sou ons dit vining kon reggestel het vir jou.
Angelique G - Jul 2017
Gemiddeld
Glad nie wat geadverteer was nie! Kon goedkoper by ander gastehuis betaal het om op enkelbedjies te slaap.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi Angelique, ons is rerug jammer vir die ongerief maar oor die baie Netbal dogters wat ons propvol geboek het, het ons julle gebruiklikke koning bed verander in eerder enkel beddens. Ons kamers is oorspronlik met verwarmers gebou maar ons het toe voor ons eerste oopmaak dag eerder verhitting lugversorgers ingestalleer al jare gelede, daarom het ons al ons verwarmers se kragkabels versteek aangesien dit nie so goed is as lugversorgers nie.
Ons is nie bewus van krag wat getrip het nie maar soms druk 'n gas foutiewe apperaat van hulle eie in, ongelukkig het ons geen beheer daaroor nie en ons kan ook nie rerug gaan klop en vals beskuldig daaroor nie. My ervaring is dat die skuldige gewoonlik na die 2de poging besef dat dit haar toestel is en dan ophou om dit te gebruik. Gelukkig wys dit ons aardlekkasie werk korrek en almal is veilig wat by ons inwoon.
Ons stortkoppe is nie verstelbaar nie en ons ondervind gereeld dat gaste ons stortkoppe los draai maar ons het 'n voltydse onderhoud nutsman aan diens en myself die eienaar woon ook in om sulke probleempies te herstel, jy moes ons net laat weet het.
Andries P - Jun 2017
Gemiddeld
Bitter lekker plek om te bly!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi baie dankie Andries, eks baie bly julle het dit geniet. Ons is tog naby Carnaval Casino en Emperors en ook is Lughawe net 10km van ons maar dit is mooi stil by ons, darem nie baie verkeer of vliegtye oor ons nie!
Kom asb gou weer!
Kobus
Madeline N - Mei 2017
Gemiddeld
Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Als wat ek benodig het was in die kamer. Bowenal was die bed vreeslik gemaklik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly staff. Neat and tidy rooms. Everything I needed was in the room. Most of all, the bed was very comfy.
See star rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi thanks, Madeline, I am so glad you noticed our very high-quality beds.
Please come again!
Pieter N - Apr 2017
Gemiddeld
Staf was vriendelik, kamer was netjies, nie baie beïndruk met ontbyt nie. My bespreking was nie op hulle sisteem nie, ek moes bewys van betaling toon.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.
Ons kamers het elk n OVHD dekodeerder in met die ingesluite 18 kanale HDTV beeld met nuwe 32" HD Plat skerm TV's. In die kamer waarin jy tuisgegaan het, Kamer 6, is daar n 40" TV. Ook het ons ons ou netwerkstelsel (nie HD) steeds in wat ook 3 ekstra satelliet kanale bied.
In die 6 jaar van Acre of Africa se bestaan, vra ons die dat gaste die balans betaal met aankoms. Dit is 'n instelling vir sekuriteitsdoeleindes. Met betrekking tot die ontbyt, kry ons vreeslik baie komplimente sedert ons 6 maande terug oorgegaan het na selfhelp (buffet) ontbyt.
As u vir ons u email stuur adres stuur sal ons die faktuur dadelik aanstuur.
Groete,
Acre of Africa-bestuur
Stefanie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Pragtige en netjiese plek.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Hi Stefani
Baie dankie vir die volpunte 5 sterre, eks so bly jy het jou geniet by ons plekkie......
Kom asb Gou weer
Groete
kobus
Tertius L - Feb 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, en alles wat jy nodig het. Vir beter standaard sal jy meer natuurlik moet betaal.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Beste Tertius,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is jammer oor die ongerief. Ons het juis ons ontbyt aangepas na 'n selfhelp opsie met 'n groter verskeidenheid waarop ons reeds baie positiewe terugvoer ontvang het. Voorheen het ons net 'n Wimpy-tipe ontbyt verskaf en nooit klagtes ontvang nie. Ons sal dit regtig baie waardeer as julle kan laat weet wat nie na wense was nie sodat ons kan verbeter of teruggaan na 'n standaard ontbyt wat by die tafel bedien word.
Stefanie S - Feb 2017
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Ag baie dankie , ons is baie bly julle het dit geniet, kom asb gou weer! Ons is nogal erg op skoon!
Greta W - Aug 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Baie dankie, julle was sulke oulike gaste, dit was 'n plesier.
Eks bly ons nuwe buffet ontbyt werk so mooi!
Kom kuier gou weer asb..
Anna V - Jul 2016
Gemiddeld
Goeie ligging.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thank you, congratulations with your son winning the swimming championships!
We hope you come soon again.
Willie N - Mrt 2015
Gemiddeld
Goed!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks, we would like to improve, can you please send us a mail advising which items need attention?
Heinrich M - Mrt 2015
Gemiddeld
Aangenaam - het als gehad wat nodig was!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Ons is regtig bly ons kon vroeër help, baie dankie dat julle ons gekies het. Kom asb gou weer.
Elanie D - Feb 2015
Gemiddeld
Voldoende!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks so much! I am glad that you like our new breakfasts, we want to do it perfect.
Lizzy B - Jul 2013
Gemiddeld
Dit was wonderlik, dit het gevoel of ek by die huis is.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Dankie, wanneer kom julle weer?
Ons verlang.
Danie E - Jul 2013
Gemiddeld
Enkelbed eenslaapkamer met massiewe ontbyt.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Dankie Danie, jy moet asb. gou weer kom asb!
Lucy S - Feb 2013
Gemiddeld
Clean and comfortable
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Dankie Lucy, ja ons is nogal naby aan alles, wanner kom julle weer? Ons kyk elke dag in die pad af vir julle.
Cheronne D - Jan 2013
Gemiddeld
Great place with friendly hosts!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks for your recommendation Cheronne, I hope we will see you soon again?
Lise C - Des 2012
Gemiddeld
Easy to find, secure & just lovely!
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks Lise, we like it very much if our guests enjoy themselves. Please come again soon?
Mathivha F - Nov 2012
Gemiddeld
The staff is very hospitable and will make you feel at home.
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks Mathivha we appreciate your review, we like to make our guests happy! Please come again.
Willemien S - Okt 2012
Gemiddeld
We were pleasantly suprised
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks Willemien , I am very glad we could surprise you. Come again soon.
Lizette D - Okt 2012
Gemiddeld
Good value
Acre Of Africa Guesthouse's terugvoer
Thanks Lizette, we aim to please and cleanliness is most important to us! When are you coming again?
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom