Adagio Luxury Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stilbaai lê aan Suid-Afrika se Suidkus en staan bekend as die Baai van die Slapende Skoonheid. Dié rustige kusdorpie sal jou betower op 'n manier wat nie in woorde beskryf kan word nie - of jy nou vakansie hou of vir sake reis.

Adagio Luxury Apartments beskik oor 3 woonstelle wat saam slaapplek vir 10 gaste het. Die Whale- en Seagull-woonstelle het albei 2 slaapkamers en die River-woonstel het 1 slaapkamer. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n privaat ingang, kombuisgeriewe en 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi en 'n braai-area in.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, swem, tennis en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Adagio Luxury Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za