LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adams Eden Guest House | LekkeSlaap
+48

Adams Eden Guest House

39 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elainestraat 76, Willow Park Manor, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg.

Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, privaat uitgang na die lowerryke tuin, en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en 'n TV.

Geriewe: braaiplek, 'n swembad, sitplek in die tuin, en 'n swembad. Wasgoedgeriewe is beskikbaar teen ekstra kostes.

Adam's Eden Guest House is binne 'n 4 km-radius vanaf verskeie winkels, geriefswinkels, restaurante, openbare vervoer, funksie-venues, The Grove Mall, Wilgers Hospitaal, Ford Motor Company, Silverton, Meyerspark, La Montagne, Val de Grace, Lynwood, Wapadrand, The German School, Safari Garden Centre, N4 Gateway, Silver Lakes, Waltloo, Wilgers Retirement Village, Equestria en die N4-snelweg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Adams Eden Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Elainestraat 76, Willow Park Manor, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Adams Eden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elainestraat 76, Willow Park Manor, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4N2U3NDdjLWE5ZDUtNDMzMS04ODgzLWVlZDA1OGI5NmViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 76 Elaine Street Willow Park Manor 0184 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -25.7456159 28.329699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!