Pretoria-Oos Akkommodasie by Adams Eden Guest House | LekkeSlaap
+48

Adams Eden Guest House

39 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Adams Eden Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolandi S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag in Pretoria.

Baie netjies, naby Wilgers wat wonderlik is, baie bly dat hulle troeteldiere toelaat, so ons hondekind kon saamgaan. Sou net meer kanale op die TV waardeer het.

Gerda V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagstop.

Vriendelike en gasvrye diens. Heerlike ontbyt sommer in die suite.

Malinda S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S
Enkelreisiger

Ek sal definitief weer daar oornag. Dit is skoon, netjies en in 'n rustige omgewing.

Ek is baie gasvry ontvang. Veilige parkering en flink diens.

Sheila M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were lucky to find such a gem, couldn't fault it, top class in every aspect.

We thoroughly enjoyed our stay at Adams Guest House, we literally had what felt more like a house to ourselves as oppose to a unit. Everything was spotless, beautifully decorated, kitchen was very well equipped plus we had our own safe. Our hosts were very welcoming and helpful and added an extra night for us at very short notice due to a cancelled flight. They brought our hot breakfasts to our abode each morning, every day had something a little different, so large I could never eat everything and really set us up for each day. Their garden was stunning and lovely to sit out in, their pets were very welcoming too, we'll definitely be back.

Amelia M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Gesin met klein kinders

Adams Eden se mense het ons dadelik laat tuis voel.

Adams Eden se mense is baie tegemoetkomend. Hulle het aan al my vereistes voldoen en ons op ons gemak gehad van ons daar aangeland het. Ek sal hulle definitief aanbeveel en weer van hulle dienste gebruik maak.

Adams Eden Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Amelia.
Ons waardeer alle insette.
Groete
Susan

Adams Eden Guest House
Anna-marie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie B
Enkelreisiger

Aanvaarbaar.

Verblyf was goed en aangenaam. Jammer dat die badkamer en kamer nie en suite is nie. Dit is ook nie op dieselfde vloer nie. Bietjie onaangenaam. Ontbyt was lekker.

Adams Eden Guest House's terugvoer

Die kliënt het in Piccabean gebly.
Dis 'n groot eenheid met sy eie sitkamer, vol kombuis en badkamer. Die slaapkamer is bo. Die sitkamer is onder (wat ook die tweede slaapkamer is indien daar kinders / derde person is) sowel as die kombuis en die eenheid se badkamer is ook op grondvloer. Daar is niks wat ons daaraan kan doen nie. Ons het die kliënt daarop uitgewys en gevra of dit in orde is. Hulle het ons verseker dat dit in orde is. Ons kon die bed onder ingerig het as ons geweet het die trappe is 'n krisis.

Adams Eden Guest House
Dawie O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie O
Besigheidsreis

Baie lekker gebly!

Lekker gebly en die kos was baie lekker. Dankie. Sal weer daar gaan bly as ek weer daar naby wil bly.

Frik V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frik V
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Ek sal glad nie iemand aanbeveel om hier te oornag nie. Ek was baie teleurgestel in die verblyf. Daar is geen lugversorging in die kamers nie. Geen DStv - moet kanale deel. Hone loop in huis rond en blaf. Beddens is kliphard om in te slaap.

Adams Eden Guest House's terugvoer

Jammer vir die ongerief.

Adams Eden Guest House
Heidi M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met vriende

Excellent!

I had a good rest at Adams Eden. I arrived late on the arrival day, but Adam was patient enough to wait for me. I will definitely come back!

Lourens S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Ons is baie gasvry ontvang. Die plekkie is baie mooi ingerig en dit voel regtig nie of jy in die stad is nie.

Ingrid P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid P
Saam met vriende

A quaint, lovely place to rest and rewind.

It was a lovely stay and the couple who run it are very helpful and accommodating. The only bad thing was that we went to do some work and sit at the table and it being winter and all there wasn't enough heating and warmth in the living area. They did however give us extra blankets etc. to try and keep warm. But otherwise it's a lovely place.

Willie S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Waarde vir geld!

Dit is 'n ou plek, maar dit is skoon en waarde vir geld. Behulpsame mense!

Luana P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Elize F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding met hope vriendelikheid!

Sal Adams Eden beslis aanbeveel.

E P Bowls C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E P Bowls C

Fantastic

Highly recommended for any period of stay.

Erika C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Netjies en gerieflik

Lekker en veral gerieflik met kombuis opset as jy langer bly

Johan V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker en rustige naweekwegbreek uit Gauteng se gejaag!

Die gastehuis se diens was uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n lekker verblyf!

Lyonel S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyonel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan ons behoeftes voldoen.

Ons was baie tevrede. Die gasvrou en gasheer was aangenaam en vriendelik. Ons kan voorwaar hulle instelling aanbeveel.

Lynnette L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar voortreflik.

Baie aangename, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjies. Het baie lekke gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel. Heerlike ontbyt.

Judith B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algeheel aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam. Die ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt genuttig. Sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Tonya K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya K
Besigheidsreis

Ek het Adams Eden gasvry en rustig gevind en baie hulpvaardig.

Dis definitief die moeite werd.

Hanneli L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli L
Gesin met klein kinders

Dit is 'n heerlike, pragtige, rustige plek, en die ontvangs en ontbyt was puik!

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad, die ouwêreldse sjarme van die gastehuis het ons baie beïndruk. Alles was skoon en netjies, en die gasheer en gasvrou is hartlike, vriendelike mense. Ontbyt was nét wat ons nodig gehad het Sondagoggend, en ons kan dit definitief aanbeveel!

Janine B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jul sien ons weer!

Dit is 'n heerlike plek om oor te slaap. Die kamer waarin ons geslaap het was lekker groot. Die ontbyt was uit die boeke uit.

Gardi K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gardi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislike atmosfeer en vriendelike diens!

Ons is baie vriendelik en bekwaam ontvang. Die heerlike ontbyt wat ingesluit is by die prys, maak dit verseker die beste waarde vir geld wat ek in 'n lang tyd gekry het.

Mariska S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Awesome!

Jaco V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met vriende

Baie aangename verblyf en goeie diens!

Adams Eden Gastehuis is maklik bereikbaar vanaf hoofweë. Verblyf baie billik, netjies en aangenaam. Goeie en vriendelike diens van die eienaars. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Casper L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L
Saam met vriende

Heerlik gebly! Oulike plek!

Ons het baie lekker gebly. Oulik en snoesig. Ons hou veral van die stoep-eenhede. Lekker privaat.

Julian P - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian P

Sal weer teruggaan.

Sien die sterre hieronder.

Erina P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina P
Besigheidsreis

The stay was most enjoyable.

The stay was most enjoyable and I would definitely recommend it to other people.

Gideon L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Gesin met klein kinders

Alles mooi en netjies in gastekamer. Baie tevrede!

Alles is mooi en netjies in die gastekamer. Ons was baie tevrede!

Nadia V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Felt like a home away from home

We had a very nice stay. Susan was very welcoming and made our stay wonderful. Beautiful and spacious rooms.

Linda B - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Heerlik gebly en die eienaars was baie gasvry. Ons het baie tuis gevoel.

Adams Eden Gastehuis het 'n warm huislike admosfeer. 'n Mens voel behoorlik of jy by familie kuier.

Rejeane D - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejeane D
Saam met vriende

Sal dit definitief aan beveel, en die ontbyt was amazing.

Vriendelike, gasvrye eienaars. Beddens baie gemaklik, kamers skoon. Ontbyt amazing.

Alta R - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta R

Thank you

Thank you, I will make use of the Adams Eden Guest House again.

Rocky L - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky L
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met besondere gasvryheid, wat aanbeveel sal word aan al my vriende.

Uitstekende verblyf met besondere gasvryheid, wat aanbeveel sal word aan al my vriende.

Wanda S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bed en heerlike ontbyt

Baie vriendelike en behulpsame mense om by te bly. Die bed en beddegoed is puik. Die bad was nogal glad om in te staan as jy stort. 'n Klein rubbermatjie om in die bad te sit, kan dalk help daarmee. Die ontbyt was voorgesit in die eie kombuis wat deel was van die kamer, en dit was baie, baie lekker om sommer in jou slaapklere te kon sit en eet. Die kos was heerlik en meer as genoeg, en so ook die verskeidenheid. Sal definitief weer daar wil oorbly.

Jean D - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Gasvry by uitstek !!

Sal verseker weer van hulle gebruik maak! Alles was puik en ons kan met gerustheid hulle aanbeveel ~!!

Corne S - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S
Enkelreisiger

Very homey environment

A wonderful Pretoria Guest House.

Linette V - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a nice stay, thanks a lot!

Thanks for the friendliness.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elainestraat 76, Willow Park Manor, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4N2U3NDdjLWE5ZDUtNDMzMS04ODgzLWVlZDA1OGI5NmViMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 76 Elaine Street Willow Park Manor 0184 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -25.7456159 28.329699
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za