Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adam's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adam's Guest House is 'n nuut ontwikkelde gastehuis in Pearl Bay naby 'n afgeleë en ongerepte strand aan die suider deel van Yzerfontein aan die Weskus. Toegang tot die strand is net 2 min se stap weg. Gaste kan ook uitkyk vir een van die mooi wilde volstruise waarvoor Yzerfontein bekend is.

Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, induksietsoofplaat, eetgerei, breekware, en 'n verskeidenheid van koffie en tee. WiFi is beskikbaar.

Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, eetarea en leefarea op die onderste verdieping van die huis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, ander toebehore, eetgerei en breekware.

Daar is ook braaigeriewe, 'n pizza-oond en 'n roker in die tuin buite. 'n Ekstra braai is in die gemeenskaplike kombuis beskikbaar. 'n Bykomende braai-area is in die Koi-damarea geleë en is toeganklik vanaf die eet- en leefarea.

Die eet- en leefarea lei na 'n ontspanningsarea met 'n Koi-dam.

Ontbyt en aandete kan vir groter groepe voorsien word mits vooraf gereël word.

Voorsiening kan vir funksies, soos verjaarsdae, konferensies, ens. met tot 20 gaste gemaak word indien dit vooraf gereël en bespreek word.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Pools
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Adam's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adam's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQdQkUsfw0bopqTVnRU2hND0QIBvmD116n9y0lJHpgJdaitcJ7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Dassie Island Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369815860056 18.172623441139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem