LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A'Damsview | LekkeSlaap
+41

A'Damsview

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 208 resensies vir A'Damsview
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annerie P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie P
Enkelreisiger

Wonderlike uitsig op die dam en baie netjies.

Dit is definitely 'n mooi plekkie om te gaan bly. Netjies en skoon. Met die mooiste uitsig op die dam en groenigheid om die akkommodasie. Sal beslis terug gaan!

Charl D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weet nie hoekom ek nog nooit aan Gariep as 'n halfweg tussen Pretoria en Kaap gedink het nie.

Pragtige plek. Ons het in die Loft bespreek. Lekker groot stort en gerieflike bad. Alles wat jy in die kombuis nodig het. Sal volgende keer langer bly en ietsie braai ook.

Elizabeth V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig!

Skoon en veilig in hierdie Covid-tyd.

Elize T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met vriende

Rustig en lekker.

Pragtige ligging en rustig.

Andre L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Enkelreisiger

Simple, efficient process to book. Venue was clean and comfortable.

Ideal location for overnight stop between Johannesburg and Cape Town.

Shelley S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Air-cons very noisy. Room needs attention. Water leaks in bathroom etc. no hairdryer. Small things that would make a huge difference.

Bergh V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is my derde keer wat ons daar oorslaap.

Sal weer daar oorslaap.

Tiekie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies en by ontvangs baie gasvry.

Dit was voorwaar ‘n aangename bly.

Rosa S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die dam en sonsopkoms vanuit jou bed! Pragtige eenhede.

Die eenhede is gerieflik en baie mooi en skoon, beveel altyd aan by vriende! Heerlik om af te koel in die swembad.

Gerhard V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir die pragtige plekkie en mooi uitsig. Dit was ’n heerlike ervaring en baie netjies skoon. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Marnus C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus C
Enkelreisiger

Baie skoon, ongelooflike uitsig en goed toegerus.

Baie goed toegerus, televisie, lugversorging en gemaklike beddegoed. Die uitsig oor die Gariepdam is ongelooflik mooi en dit is 'n veilige plek om te bly.

Gert J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Baie netjiese wooneenheid, sal defnitief aanbeveel. Goeie diens.

Mockey M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mockey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier dankie.

Baie lekker gekuier dankie, ek dink net die standaard kamers is net vir oornag en nie geskik vir langer nie. Sonika baie gasvry sal beslis aanbeveel.

Brian A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

A superb view of Gariep Dam from the stoep. The room is clean and well appointed.

Shirley E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtig.

Mooi omgewing, ruim en skoon eenheid. Pragtige uitsig.

Daniel M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Besigheidsreis

Netjies en waarde vir geld.

Die eenhede is ruim en netjies met 'n onbelemmerde uitsig oor die dam.

Annelie C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C
Gesin met tieners

Skoon akkommodasie.

Dit was mooi, netjies en skoon.

Christiaan P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan P
Gesin met klein kinders

Baie netjies skoon.

Netjies en skoon. Was baie lekker om daar te bly.

Melissa C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C
Gesin met klein kinders

Na ‘n lang reis was dit absoluut fantasties om by netjiese, vriendelike blyplek te kom.

Die eenheid was netjies, pragtige ligging en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar

Tania D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige omgewing met puik verblyf.

Ons het in die Loft gebly. 'n Wonderlike uitsig, skoon linne en baie gerieflike eenheid met absoluut alles wat jy mag nodig kry. Heerlik privaat en baie rustig. Sonika is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal nooit weer net verby Gariep jaag nie, maar beslis weer hier oorslaap en selfs spesiaal soontoe ry vir 'n wegbreek. Baie dankie Sonika vir jou gasvryheid.

Mari Antonette D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mari Antonette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Geriewe is baie netjies.

Amanda D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Alhoewel ons net vir een aand daar gebly het, het ons heerlik gebly.

Lekker rustig en die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die dam. Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om vroeër huis toe te gaan en was baie dankbaar dat A'Damsview ons bespreking blitsvinnig kon verander.

Emmerenthia L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerenthia L
Gesin met tieners

'n Luukse oornag met asemrowende uitsig oor die Gariepdam. Besonder netjies, ruim en goed toegerus. Beslis die beste plek waar ons gesin nog oornag het op ons tog Kaap toe of terug!

Ons het een van die luukse eenhede bespreek: tien uit tien! Ons is baie vriendelik ontvang en kon rustig 'n heerlike ontbyt by die hotel geniet voor ons vertrek. Ons waardeer dat ons staffiehond so lekker kon saamkuier.

Ilse H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

A'Damsview is op 'n pragtige plek, die kamers is skoon en die beddens baie gemaklik. Daar was wel vreemde geluide terwyl ons geslaap het wat ons slaap onderbreek het. Ek's nie seker of dit die lugversorging of die dak was nie. Ongeag, dit was steeds 'n aangename ervaring.

Ella D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig!

Pragtige plek! Ons het sommer ’n ekstra aand oorgebly. Die lugversorging was welkom en die borrelbad was salig na ’n lang dag op die pad. Sal vir seker weer hier oornag. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Carina F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone uitsig van die dam en total rustigheid.

Alles was gereed en reg, en die gasvrou was baie gaaf en het ons baie tuis laat voel.

Emma Jayne W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma Jayne W
Gesin met tieners

Overnight stay.

Gorgeous views, excellent facilities and dog friendly!

Mariana P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Rustig en alles pragtig!

Louise B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig uitstekend, baie netjies en rustig daar.

Net wat mens nodig het vir 'n oornagaand.

Danelle S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S
Gesin met klein kinders

'n Lekker manier om ons vakansie te begin!

Pragtige omgewing met akkommodasie wat 'n lieflike uitsig oor die dam het. Sal beslis weer oorbly op pad Kaap toe.

Henriette C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent view.

Nice overnight stay.

Pierre H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful view.

A fresh breeze after a long day's travel. Staff are friendly, facility is clean and relaxing. I will recommend to all traveling down to the coast.

Marius F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Enkelreisiger

Dit was wonderlik, sal enige tyd weer daar oorbly.

Dit was die eerste keer wat ek daar oorgebly het en sal dit enige tyd vir ander reisegers aanveveel.

Colin V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V
Gesin met tieners

Perfect overnight for roadtrip.

Would highly recommend for overnight on route to holiday destination. Absolutely amazing views of Gariep dam.

Esterlita V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esterlita V
Enkelreisiger

Love this place.

We loved our stay, very clean and well equipped.

Marius Fischer F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius Fischer F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfpad en lekker, 'n uitsig duisend. Met talle fietsrygeleenthede!

Net mooi regte afstand van Pretoria om ligdag nog aan te kom en fiets te ry. Die dam bied asemrowende sonsondergang en volmaan se opkom asook sonsopkoms baie besonders. Steijl hotel se stoep en skemerkelkies asook kos is aan te beveel. OK mini mark en drankwinkel het nodige vir selfhelp en braai- en swemgeriewe net wat nodig is om stad af te skud.

Brand W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brand W
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die uitsig is fantasties en presies soos dit op die web lyk. Die verblyf is uitstekend en inboek was totaal pynloos.. Dit is net die badkamer en toilet van die soldereenheid wat bietjie vreemd was vir ons - sonder deure is daar eintlik nie genoeg privaatheid nie. Ek sal voorstel dat daar 'n deur tussen die toilet en die hoofslaapvertrek geplaas word. Maar dit sal my geensins daarvan weerhou om weer te gaan, of om die plek aan te beveel nie.

Brenda N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N
Saam met vriende

Great, super view, well equipped and excellent service.

See stars.

Hannes D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie met ’n pragtige uitsig oor die dam.

Rustige omgewing met luukse akkommodasie en pragtige uitsigte. Die damwal is net om die draai waar jy ’n uitstappie kan reël of met die pad oor die damwal kan ry.

Linda V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Mooiste uitsig maar net van die loft eenheid. Lekker kombuis.

Oorweeg dalk net bietjie meer privaatheid in die loft badkamer met die ekstra kamer. As 'n gesin op die stoep sit is die badkamer bietjie oop. Baie mooi en moderne kamer.

Paul H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A welcome respite for weary travellers.

Excellent stay thoroughly enjoyed.

Shavonne M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne M
Gesin met klein kinders

Very peaceful and cosy.

The place itself is very beautiful. Fully equipped with everything you need. Very clean and in a safe area. Will be returning soon.

Santie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonika is die beste.

Baie mooi uitsig, skoon en netjies, vriendelike ontvangs.

Theoff B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die standaard-eenhede is heeltemal geskik vir reisigers wat slegs will oornag.

Mooi uitsig oor dam vanaf perseel. Eetplekke naby.

Hendie G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendie G
Enkelreisiger

Pragtige plek, met asemrowende uitsig.

Ek het in die luukse eenheid gebly en dit was werklik baie luuks. Deur die nag het die muskiete en muggies van iewers ingekom en daar was geen gogga sproei of muskietweerder in die kamer nie. Geen hek by die ingang nie en vir alleen- en vroulike reisigers kan dit dalk afskrik.

Ronel K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort, fantastiese view!

Net oorgeslaap. Laat aangekom. Vroeg gery. Die filterkoffie was fantasties! Die view die volgende oggend absoluut asemrowend. Ons verbly was luuks en baie netjies

Henk J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. En kamers goed ingerig.

Met aankoms baie vriendelik gegroet Alles was baie mooi skoon.

Lisanne V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lisanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein woonstel en duur vir wat jy kry.

Ons het die 'standard' eenheid gevat. Dit is baie klein vir twee mense, veral as jy jou bagasie ook in die kamer sit. Dit het ook geen dam-uitsig nie. Die stort kort herstel/skoonmaak werk.

Carin C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, heerlik gekuier.

Goeie diens, vriendelike ontvangs. Asemrowende uitsig, gaan beslis weer besoek D.V.

Nellien S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Mooiste gesig wat ons met sonsopkoms begroet het. Baie gerieflik en groot genoeg vir 2 mense.

Aidan P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good!

No double bed option! Two people sharing are 90% a couple?

Ryno V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Rustige plek net pragtige uitsig

Die eenheid is goed toegerus vir basiese selfsorg. Ons het gebraai en buite op ons privaat stoepie gesit en eet met die uitsig oor die dam in die agtergrond. Inklok was baie maklik en vinnig. Ons kleuter het die swembadjie vreeslik geniet. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Ons sal defnitief weer hier oorslaap.

Deon D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en mooi uitsig.

Sien sterre.

Vincent P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en wonderlike woning.

Die kamer is wonderlik. Dit is skoon en diens is puik. Het so bietjie probleme gehad met gaste wat langs ons gewoon het, wat geen en niks voel vir res van inwoners. Maar ja, nie almal kan beskaafd wees nie. Ek kan niks verkeerd vind met die diens en woning van A'Damsview nie. Sal weer daar bly.

Koos V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ligte by braai werk nie. My derde keer daar en werk nog nie. Braairooster ook vuil. Kry stainless steel, dis maklik om skoon te hou.

Nadia K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation with a beautiful view.

Pet friendly, clean and neat accommodation with a great view of Gariep Dam. Good value for money.

Phil L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustige oorslaap op ons pas van die Kaap af.

Ons is egter bekommerd oor die los kombuisrak en haak in die stort. Dit mag dalk binnekort afval. Andersins baie aangenaam, dankie!

Marilise S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise S
Gesin met klein kinders

Both the Loft and Pam's Bay Standard Room were very clean. The Loft has amazing views on the dam.

Sonika was very gracious and did not once complain about the fact that we were checking in so late. I would not rate the parking as secure. The property is not fenced or gated and they do not have security guards. So, we were nervous parking our cars outside with some of our stuff still in the car.

Chris S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, puik diens.

Skoon, luuks, smaakvolle eenheid.

Anneke W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W

Pragtige, rustige eenheid met 'n ongelooflike uitsig.

Baie netjiese eenhede met 'n ongelooflike uitsig. Die eenhede het alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Sal definitief weer daar oornag!

Lynn S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn S
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Rustige, luukse verblyf vir die aand. Was beïndruk dat die ontvangsdame na ure kom kyk het of ek veilig arriveer het. Load shedding het amok gemaak met die selfoonkonneksies, baie dankie.

Karel N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis hierdie fasiliteit met 'n 10-ster gradering aanbeveel.

Elke oomblik was belangrik, van die aankoms na 'n reis van nege uur tot die volgende dag, nadat ons die wonderlike natuurskoon bekyk het en ons fotografiese aptyt bevredig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Would definitely recommend this facility with a 10 star rating.

Every moment was momentous, from arrival after a nine hour journey up to leaving the next day after viewing the amazing scenery and satisfying our photographic appetite.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Pragtige uitsig en lieflik stil.

Sarie K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie K
Saam met vriende

Dit was alles wat ons nodig gehad het, met 'n pragtige uitsig en omring met pragtige natuur.

Ons was net vinnige oorslaapgaste, maar sal beslis weer kom.

Anatulie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anatulie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, netjies en uitstekende diens.

Die plek is baie goed geleë en die uitsig na die dam is asemrowend mooi! Die eenheid was super skoon, netjies en mooi duursaam gedoen. Sonika het ons hartlik ontvang en nogal spesiaal op 'n Sondag ingegaan om ons bespreking af te handel. Klein details soos plunger koffie en beskuit was baie welkom na 'n lang dag op die pad. Ons sal vir seker weer daar aanklop! Baie dankie Sonika, dit was regtig net 'n plesier!

Willem P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, uiters goed ingerig.

Die luukse eenheid het die mooiste uitsig oor die Gariep dam. My vrou kon nie ophou fotos neem nie. Dit is troeteldiervriendelik ook. Sonika het ons so vriendelik ontvang en hulp verleen. Die ontwerp en uitleg is stylvol, modern en gemaklik. Perfekte ligging as jy op pad is Kaap of Karoo toe. Sal vir seker weer hier slaap.

Magdel F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel F

Rustig!

Die stilte is wonderlik.

Daleen G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en heerlik!

Skoon, netjies, kraakvars linne. Pragtige uitsig oor die dam. Sal weer daar oorbly.

Lindi D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Altyd lekker daar, skoon, netjies en uitsigte is prentjiemooi. Diens baie goed en vriendelik. Def die beste plek op gariep om te oornag!

Rayno A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Awesome plek. Ek het 'n spesiale versoek ingesit om ons verlowingsnaweek bietjie meer special te maak en alles was ver bo my verwagtinge. Kamer was skoon, netjies en 'n ongelooflike uitsig. Baie dankie Sonika dit was awesome gewees.

Seth C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth C
Gesin met klein kinders

Pragtige eenheid met ongelooflike uitsigte.

Die enigste probleem was die reënlekke as gevolg van die waarlik apokaliptiese storm wat ons ervaar het die nag toe ons daar was. Behalwe vir die onverwagte weer, is die vriendelike en oplettende personeel goed ontvang wat uit haar pad gegaan het om met ons kontak te maak en ons laat aankoms te akkommodeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning unit with awesome views.

The only issue was the rain leaks due to the truly apocalyptic storm we experienced the night we were there. Other than that unexpected massive weather event, we were well received by the friendly and attentive staff who went out of her way to make contact with us and accommodate our late arrival.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melinda P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Dit is die fynere detail soos 'n bietjie badsout en tandestokkies wat vir 'n mens uitgesit word wat 'n groot verskil maak as mens oornag. Baie oulike plekkie ons sal beslis weer daar oornag.

Chrisna P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Gesin met klein kinders

Pragtig en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang. Ons het versoek on vroeër te kon inklok en hulle het ons dadelik laat weet toe ons kamer gereed was.

Ben F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese fasiliteit om te oornag.

Die luukse eenheid waar ons gebly het is fantasties met slaap-, braai-, eet-, en stortgeriewe, asook 'n borrelbad.

Heunis D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heunis D
Gesin met klein kinders

Heerlike braaigeriewe in huis met DStv.

Die huis in die dorp is baie ruim en uiters goed toegerus met lugverkoeling in die hoofslaapkamer en wasmasjien in kombuis. Dit is nie geleë by die nuwe A'Damsview eenhede met dam-uitsig nie. Daar is 'n afdak vir jou motor in die straat, sou verkies dat motor agter 'n toesluithek kon parkeer. Alles en alles 'n baie redelike prys vir 'n uitspanplek na die lang reis tussen Kaapstad en Johannesburg vir 'n dag of wat.

Pieter S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse vir oornag en selfs ‘n paar dae! Besonder luuks!

Die chalets het ‘n pragtige uitsig oor die dam en dis baie ontspannend om buite te sit en die sonsopkoms en sonsondergange dop te hou! Die plek is baie luuks binne en als is daar wat jy nodig het. Die bed slaap verskriklik lekker die spa-bad was ‘n lafenis na ons lang rit! Sal beslis dié plek weer besoek op pad Kaap toe en ek beveel dit sterk aan!

Nicholas P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stop.

Was good, would just ensure there is enough amenities like milk and coffee. Our bed sheet was stained, but too tired to have complained as we had a stop over only.

Darius S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Lieflike oornag met mooiste uitsig oor die dam.

Danie G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met klein kinders

Fantasties! Fantastiese uitsig en wonderlike akkommodasie.

Baie waarde vir geld, doen dit môre weer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Awesome view and great accommodation.

Great value for money, will do it tomorrow again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Arina J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, goed toegerus met 'n lieflike uitsig oor die dam.

Na 'n lang reis was hierdie net die regte akkommodasie. Netjies, skoon, goed toegerus met 'n lieflike uitsig oor die dam.

Cornelia B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik.

Baie netjies verblyf alles wat jy nodig het. Was 'n lekker oornagstop op pad Kaap toe.

Yolande B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B
Enkelreisiger

Friendly and accommodating staff.

Arranged accommodation as a stop over for my husband between Cape Town and Johannesburg. He decided to upgrade his room on the spot and was accommodated without any hassle. Pet friendly. Perfect for a midway stop. Stunning views.

Ed V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande en ek sien uit na ons volgende besoek vroeg volgende jaar.

Doen so voort.

Mynie Elizabeth K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi akkommodasie met als wat mens nodig het, selfs klein ekstras om mens spesiaal te laat voel.

A'Damsview is n mooi en moderne uiteengesette plek, met als wat mens moontlik kon nodig hê. Dis luuks en gemaklik. Pragtige uitsig oor die Gariepdam in 'n lekker stil omgewing. Sal beslis weer daar gaan oorbly!

Natasha P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly en die plekkie was ongelooflik netjies!

Ons het vreeslik lekker gebly! Ons kon nie genoeg kry van die mooi view oor Gariepdam nie. Die plekkie was vreeslik netjies gewees en ons het elke oomblik daarvan geniet! Definitief 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel! Dankie A'Damsview vir die uitstekende diens!

Wilma V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

View! View!

Pragtige dekor, goeie diens, mooiste uitsig ooit! Sal definitief weer gaan!

Stephanie M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met asemrowende uitsig!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die Gariepdam. Die eenhede is volledig toegerus en baie netjies. 'n Bonus was die feit dat ons 2 honde welkom was!

Irene Rhoda P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene Rhoda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Alles was maklik om te vind, netjies en 'n pragtige, rustige atmosfeer!

Christine J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek sien ons weer.

Wat 'n lekker verrassing om na 'n lang dag op die pad by so 'n oase te eindig. Ons het in Apiesbaai Luxury Unit gebly. Alles wat 'n mens nodig het. Goed toegeruste kombuis, gemaklike bed, lekker groot ontspannende bad. En die pragtigste uitsig oor die Gariepdam!

Danie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die standaard tipe verblyf wat ons gekies het was ideaal (skoon en netjies) vir ons oorslaap op pad huis toe.

Vriendelike ontvangs by aankoms. 'n Mooi uitsig oor die dam vanaf die parkeer gebied en ook 'n netjiese, skoon swembad beskikbaar op die perseel.

Marius V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, fantastiese ontwerp en 'n regte bederf, stortwater egter koud in die oggend.

Sien sterre.

Bergh V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en gerieflik.

Vriendelike, behulpsame personeel en veilige gerieflike en skoon eenheid.

Eugene C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens. Gerieflik geleë. Veilige parkering.

Danie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ideale oornagstop gewees op pad na Knysna.

Verblyf netjies en hartlike ontvangs.

Jenn V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Standaardkamer baie knap met geen uitsig en beperkte vensters.

Badkamermure het vogprobleem wat baie swak vertoon. Geen uitsig of deur na buite of stoep. Beddegoed skoon en netjies. Luukse eenheid miskien 'n beter idee maar standaardkamer word nie aanbeveel nie.

Patricia V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Saam met vriende

A lovely stay, will definitely see us again.

Beautiful views and clean cottage. Just small attention to detail needs to be paid.

Jaco B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir 'n naweek weg.

Baie netjiese eenheid wat baie privaatheid ook bied. Pragtige uitsig en naby aan alles wat ons nodig gehad het. Het lanklaas so lekker by 'n plek gebly wat alles bied wat jy nodig het. Sal definitief teruggaan.

Derik R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik R
Enkelreisiger

Vriendelik en so gerieflik.

Dit was so heerlik om hier oor te bly. Was vriendelik verwelkom en alles was so skoon en netjies. Het 'n heerlike nagrus gehad en die uitsig is pragtig. Sal vir seker weer hier oorslaap.

Magda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekerlik die mooiste breakaway. Awesome.

Hartlike, verwelkomende ontvangs. Vriendelik. Die ligging was baie gerieflik. Pragtige natuurskoon, mooiste sonsondergang en opkoms. Heerlik gekuier met kaggel. Beslis die moeite werd.

Andre L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Kamer mooi skoon en netjies.

Badkamer kort aandag en verf.

Johan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal weer en weer gaan. Heerlik.

Melissa D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect stopover if you are looking for peace and quiet!

A'Damsview is a cosy hideaway with stunning views. It is quiet as it is off the highway and you really get to rest. The facilities are clean and the manager was super helpful and friendly. I will definitely stay there again!

Ursula O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend!

Rustig, vars, verFrissend, vriendelike ontvangs ─ baie lekker. Pragtige uitsig. 'n Definitiewe ja!

Hennie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik na lang pad.

Heerlike uitspan na lang pad, huis was skoon, stylvol en ete die aand by die hotel net so heerlik.

Gerrit J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf in 'n netjiese eenheid wat perfek geleë is met 'n asemrowende uitsig van die dam.

A'Damsview is die perfekte oornagplek vir reisigers op soek na 'n mooi, skoon plek wat goed ingerig is vir enige groep. Ons "combo-eenheid" het oorgenoeg ruimte beskik vir 2 paartjies om heerlik saam te kuier en rustig te oornag met 'n beeldskone uitsig van die dam in die agtergrond.

Antonie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Besigheidsreis

Wat 'n wonderlike uitsig van die eenheid af.

Baie mooi uitsig van die eenheid af, definitief waarde vir geld.

Wendy S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Fantastic value for money.

Only thing was we couldn’t get air on to warm up room, but wasn’t a problem. Been there twice and love it.

Abraham E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende uitsig, netjies en veilig.

Netjiese versorgde, veilige verblyf, met 'n mooi uitsig, gerieflik en privaat.

A'Damsview's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit maak dat ons net nog meer vir die gaste wil bied. Hopelik sien ons julle gou weer!

A'Damsview
Chris H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Mooiste uitsig vanaf luxury apartment. Geen uitsig vanaf standaardwoonstel.

Elaine B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met vriende

Heerlike plekkie.

Pragtige, netjiese, skoon plek. Ligging uitstekende uitkyk op dam.

A'Damsview's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle binne kort weer te verwelkom.

A'Damsview
Christa V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig op Gariepdam. Lekker verblyf.

Sien sterre.

Miranda A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor dam.

Plek het 'n pragtige uitsig gehad oor die dam. Baie rustig en 'n baie mooi skoon en lekker plekkie!

Madelein L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike huis en ligging.

Lieflike huis reg op die strand. Naby aan al die restaurante. Egter geen skoonmaakdienste.

A'Damsview's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.

A'Damsview
Laurette M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette M
Gesin met tieners

Perfek! Baie dankie.

Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig.

Nellie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nellie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig.

Die uitsig is pragtig en die hotel is oorkant die pad met 'n lieflike restaurant.

Phillip V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wow plek en weer sal kom bly!

Baie dankie vir die aanbeveling om by A'damsview te bly. Uitsig was wow en die huisie 10/10. Baie netjies en als so perfek, dankie.

A'Damsview's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit laat ons sommer lekker voel om net meer en meer te kan doen om ons gaste gemaklik en uitgerus te laat voel net om weer die volgende oggend die lang pad aan te durf.

A'Damsview
Stefanus Jacobus B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, voel tuis.

Skoon, veilig en gemaklik. Eienaar is baie hulpvaardig.

Dorothy T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view of the dam.

The unit is neat and clean, with beautiful views of the dam.

George K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Pragtige uitsig oor dam en veilige parkering.

Die ontvangs was op datum en het dadelik gehelp. Die kamer was netjies met goeie TV en DStv beskikbaar. Parkering was veilig en daar was nooit 'n gevoel van onveiligheid nie. Admin was goed.

Tricia C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Ek stop gewoonlik nie in Gariepdam nie, maar na die keer sal ek selfs 'n hele week hier kom bly. Die uitsig is absoluut fantasties. Die bad het 'n opening bo die dak wat na al die sterre kan kyk. Vir wintermaande is daar ook 'n kaggel!

Rosa S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenhede met alles wat mens nodig het! 'n Uitsig op die dam, sonsopkoms baie baie besonders!

Sien sterre.

Willem O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Gesin met tieners

Mooi woonstel. Pragtige uitsig.

Baie mooi moderne woonstel met uithaler uitsig oor die dam. Redelik goed ingerigte kombuis, eetplek en braaiplek. Die logistiek as 'n mens laat opdaag is ook goed. Sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

Morkel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Morkel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Min slaap, vlermuis in kamer.

Eenheid was netjies met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Susan N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit was baie netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik, ons beveel A'Damsview aan. Die uitkyk oor die dam is asemrowend mooi.

Massie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Massie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkomodasie met wonderlike uitsigte.

Sou graag langer wou vertoef.

Magda B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was bo-verwagting-fantasties.

Pragtige uitsig. Alles was skoon. Ruim badkamer. TV en lugverkoeling in kamers. Ons no. 1-plek om oor te slaap in die toekoms.

Steven G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best rest stop between Limpopo and Cape Town!

After a long journey from Limpopo to Cape Town A'Damsview was the place to rest and relax before we could continue with our trip to Cape Town. I can not explain to you what amazing feeling it was to wake up to such a beautiful sunrise. With the sun shining over the dam and into our bedroom. Wow! Thanks to the friendly staff and for being able to let us in after we arrived late that night. Even the guests that was staying there were so friendly.

Charles S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en net die regte plek om net te rus.

Pragtige uitsig en baie stil en rustig. Hier kan jy net afskakel en rus vir jou siel kry.

Suzette F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons verblyf baie geniet dankie.

Wil net voorstel, dat julle moet omsien na die toilette. Ons eenheid se toilet het glad nie gewerk nie, het die kraantjie gesoek, maar daar was niks. Het die nommer geskakel om dit te rapporteer, die dame het net gesê die eienaar is nie nou beskikbaar nie, en sy kan ons nie help nie, ons moet wag tot volgende oggend. Wel die volgende oggend 6 uur toe werk die toilet skielik. Maar ons het 7 uur vertrek. A'Damsview sal moet voorsorg tref. Baie dankie.

Andries M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met vriende

Plek is wonderlik.

Plek is lekker en wonderlik.

Rensché F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensché F
Gesin met klein kinders

Oornag op pad huis toe.

Lieflike plekkie! Sal beslis weer daar bly! Kinders kon lekker rondhol en ons kon braai met 'n pragtige uitsig. Genoegsame parkering. Lugversorging in kamer is wonderlik!

Barry V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, maar perfek geleë.

Sou perfek werk as mens die self-catering luukse eenhede bespreek. Die standaard-eenhede het egter nie die geriewe vir kosmaak of plek om te sit nie. Deel van die Damsview sou ook gaaf gewees het. Sou baie help as die aanduidings beter kon wees vir die standaard-eenhede.

A'Damsview's terugvoer

Beskrywing van elke eenheid is op stelsel. Ek stuur ook n boodskap met elke standaard bespreking om te se dis nie selfsorg nie.
Bespreek ook vroegtydig om seker te wees van n luukse eenheid.

A'Damsview
Petronella P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella P
Gesin met tieners

Uitstekende, bekostigbare oornagverblyf op pad Kaap toe.

Die luukse eenheid en standaard eenheid was reg langs mekaar wat baie gerieflik is vir ouers met kinders. Die luukse eenheid het 'n fantastiese uitsig op die Gariepdam en is ten volle toegerus vir selfsorg. Ek was aangenaam verras met die eenhede asook die bekostigbaarheid daarvan. Ek sal vir seker weer daar oorslaap in die toekoms.

Monique B - Des 2018
Gemiddeld