Adante

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Selfsorg eenhede met boma.
Al die eenhede het driekwart- of enkelbeddens met gehalte linne, komberse en handdoeke. Daar is 'n kombuis met messegoed, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie, tee en melk.
Tafel met spieël vir skootrekenaar.
Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.
Platskerm-TV met DStv met al die sport- en filmkanale.
Die eenhede het veilige onderdakparkering van die straat af met diefwering voor al die vensters.
Sekuriteitshek met afstandbeheertoestelle vir elke eenheid.
As hulle verblyf by Adante gesmaak het keer ons gaste altyd terug.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Adante gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za