Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addis Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tibia-singel 12, Umhlanga, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Addis Guest House, slegs 3 km vanaf Umhlanga Rocks, bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek ver verwyder van die stad se rumoer.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan in die tuin, langs die swembad of in die gemeenskaplike sitkamer ontspan. WiFi is beskikbaar.

Addis Guest House is net 10 km van Sibaya Casino af en 15 km van Umgeni Voëlpark af. Durban en King Shaka Internasionale Lughawe is omtrent 20 km van die verblyf af geleë. Umhlanga is 'n top-vakansiebestemming wat deur die warm Indiese Oseaan, lang strande, rotsagtige kus, suikerriet-plantasies en 'n subtropiese klimaat gekenmerk word. Die gewilde kus bied dolfyn- en walviskyk, riviervlotvaart, vierwielmotorfiets-roetes, lugtoertjies, valskermspring, mikrovliegtuig-vlugte, perdry, diepseehengel en skiboot-visvang. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Natal Sharks Board, uShaka Marine World, Suncoast Casino, Gateway Theatre of Shopping en die kulturele dorpies van Shakaland in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Addis Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Addis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 8

Ligging

  • Tibia-singel 12, Umhlanga, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Addis Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tibia-singel 12, Umhlanga, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abe08622641a440c57889c70f530afd28c9a53c014de55b3141d6aa72f86b58c2c62e1f0e834a4dad2fe243bf4999cc9a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 12 Tibia Crescent Umhlanga 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.718446294236 31.08063635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem