Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Bush Palace Private Reserve

Lodge
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 1 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromriviervallei, Zuurberg, Addo, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 990 R2 093 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Addo Bush Palace is 'n privaat natuurreservaat in die asemrowende Kromriviervallei langs die Addo-olifantpark.

Addo Bush Palace bied 'n daaglikse safari-boswandeling waar gaste meer oor Suid-Afrika se fauna en flora sal leer. Gaste kan gerus hul oë oophou vir die sebras, kameelperde, koedoes, vlakvarke, rooibokke en bobbejane.

Dit is ideaal vir gesinne en paartjies wat op soek is na 'n regte Afrika-ervaring in die bos in 'n rustige, veilige, romantiese en eksklusiewe atmosfeer.

Verblyf word in 19 kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers is verdeel tussen 4 grasdak-lodges wat met Ndebele-geïnspireerde kunswerke teen die mure en koloniale antiekware versier is.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Ons kan uitstappies in die area reël, insluitend Groot 5-wildritte.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Addo Bush Palace Private Reserve
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Kay-Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Ligging

  • Kromriviervallei, Zuurberg, Addo, 6130, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Bush Palace Private Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf R2 990
R2 990 R2 093
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 990
R2 990 R2 093
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromriviervallei, Zuurberg, Addo, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOGJmMTQzLTI0MTMtNGViNi1hMWRlLWMyZjdkOGM0ZjZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R2 093 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kromrivier Valley Zuurberg 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.311477453498 25.822001695633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem