Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Park Vistas Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingleside, Groter Addo-pad, 10 km vanaf Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 999 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Addo Park Vistas Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Addo-olifantpark se suidelike ingang grens. Dié eiendom is ongeveer 10 km vanaf Colchester.

Addo Park Vistas Cottages beskik oor 2 kothuise wat eenders versier is en elkeen slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders het. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 2 slaapbanke. Elke kothuis het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus is.

Elke kothuis het lugversorging. Die eiendom het ook 'n braai-area. Gaste kan die prentjiemooi uitsig oor die omliggende area aanskou of daguitstappies na die park neem deur die Mathyolweni-hek se ingang wat ongeveer 8,6 km weg is.

Gaste word aangeraai om 'n 4x4-voertuig te gebruik om die verblyf te bereik. 'n Pendeldiens mag beskikbaar wees op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Addo Park Vistas Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Jaar gelys 6

Ligging

  • Ingleside, Groter Addo-pad, 10 km vanaf Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Park Vistas Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingleside, Groter Addo-pad, 10 km vanaf Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAELsjNkxpoq1QKZIC9kLACmLOEDb1y0bC7BqUXehif4QuvBoxgI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Ingleside, Greater Addo Road 10 km from Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.663831151346 25.750317995438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem