Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adel Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Adel Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannah R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah R
Saam met vriende

Peaceful and homely.

We thoroughly enjoyed our stay. The cottage is so peaceful and homely, with a stunning view. The owners of Adel Cottage were amazing and very helpful during the check-in/out process. We will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L
Saam met vriende

Spotless and comfortable.

Adel cottage is a home away from home perfectly situated close to all amenities and leisure activities. Beautiful views and very peaceful. We had a fantastic stay and will most definitely be back. Thank you for having us Elsabe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizanne P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P
Saam met vriende

Rustigheid

Adel Cottage is toegerus met alles wat mens benodig vir 'n gemaklike selfsorg ervaring. Die cottage het ook Netflix en DStv beskikbaar. Elsabe was baie gasvry en behulpsaam met voorstelle oor aktiwiteite in die omgewing. Die huis is geleë naby aan die hoofpad wat dit maklik maak om alle restaurante en winkeltjies te besoek. Die paaie in daai omgewing is maar baie sleg en sal aanbeveel om met 'n bakkie of SUV te ry. Kan beslis Adel Cottage voorstel vir 'n rustige en ontspanne wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorieta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorieta S
Gesin met klein kinders

Excellent.

Rustig en stil omgewing, het waarlik lekker gerus. Pragtige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Gesin met klein kinders

Dit was onsettend rustig, net 'n pragtige uitsig. Lekker.

Uitsig was pragtig en is lekker naby besienswaardighede. Plekkie was goed toegerus. Kinders het die vryheid van die plaas baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met vriende

Comfortable weekend away.

A roomy, but cozy, well equipped cottage with breath taking mountain views. A really great place to chill out yet conveniently situated to enjoy all that the Champagne Valley has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanmarie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanmarie L
Saam met vriende

Uitstekende ligging, afgesonder, heerlike rus en ongelooflike uitsig.

Elsabe is 'n uitstekende gasvrou en was altyd gereed om te help. Adel Cottage is uitstekend toegerus, gemaklik en baie mooi. Alles was daar! Selfs 'n kas met Peaceful Sleep, pleisters, deodorant en 'n haardroër. Om nie eens te praat van die uitsig nie! Ek kan dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan dit ten sterkste aanbeveel vir mense wat regtig wil gaan afskakel en rus. Jong kinders gaan moontlik verveeld raak.

Die cottage is goed ingerig met alles wat 'n ou nodig kan hê. 'n Ekstra, warm kombers sou welkom gewees het aangesien dit 'n koue week was. Neem ook jou eie hout saam, want daar is geen hout by die cottage met jou aankoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful views.

Friendly owners and adorable pets. Wheelchair accessible and friendly. Comfortable with all creature comforts catered for. Only self-catering. Security is of a high standard. Roads to and from are not very good. Find your own outdoor activities, there are many in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Gesin met tieners

Lovely Cottage - Home away from home.

Fully equipped. You really only need to bring your food. My family was super impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Beautiful view, peaceful and quiet.

Beautiful unobstructed view of the mountain. Very quiet and peaceful. Well and comfortably furnished. We appreciated the fireplace and feather duvets - especially since it had been snowing on the mountains. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met vriende

Pragtige cottage met 'n wonderlike uitsig op die berg.

Adel Cottage is pragtig. Elsabe is 'n baie goeie gasvrou wat sorg dat alles reg verloop. Dit is baie goed toegerus, skoon en netjies. Dit het 'n baie lekker kuier-area op die stoep met 'n wonderlike uitsig op die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Gesin met klein kinders

Stilte, onbelemmerde uitsig op Cathkin Peak, ideaal geleë, veilig en alles wat jy nodig het vir batterye herlaai!

Adel Cottage is keurig, smaakvol en uiters gerieflik ingerig en beskik oor al die nodige bestanddele waaraan jy kan dink om net te kom ontspan, uit te rus, jouself te verlustig aan die stilte, kleure en uitsigte op 'n ideale ligging midde-in die Sentrale Drakensberg. Dis 'n kombinasie van plaasvakansie en gemak in jou private 6 slaap, luukse cottage met oorgenoeg pleak om behoorlik te kuier. Lekker slaap, lekker rus, lekker kuier en lekker eet is gewaarborg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Beautiful. Die huis en uitsig.

Huis is ruim en netjies. Omgewing is stil en uitsig vanaf huis is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellmut O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellmut O
Saam met vriende

Rustig met fantastiese uitsig - plaas atmosfeer.

Die woning is goed geleë met al die fasiliteite wat nodig is vir ‘n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Gesin met tieners

We had a wonderful time at Adel Cottage.

It was so peaceful and relaxing. Elsabe was great. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Gesin met tieners

Rustige juweel, met 'n asemrowende uitsig.

Goed geleë, in bereikbare afstand van alle besienswaardighede in die omtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Elsabe en haar span is ongelooflik gasvry, behulpsaam en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend en die atmosfeer iets vir die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns H
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie lekker. Lekker gerus. Kinders het dit baie geniet.

Ons het die verblyf baie geniet. Het lekker gerus. Kinders (3jr en 7jr) het dit ook baie geniet. Die huisie het 'n baie mooi uitsig oor die vallei. Daar is heelwat winkeltjies en padstalletjies naby aan die plaas. Die eienaars was baie behulpsaam om ons te help om die plek te kry. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adel Cottage se terugvoer

You were the perfect guests. So glad you enjoyed your stay.

Adel Cottage
David P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en baie privaat. Het dit ontsettend baie geniet.

Die verblyf is baie privaat. Huisie is netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig op die berge. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N
Saam met vriende

Weelde en uitsig, naby berg, maar nie op hoofweg.

Bejaarde ouers met rystoel het die maklike toegang, lekker bad en stort geniet. Uitsig oor Champagne castle ongelooflik en snags hoor jy die waterval oor die dam wat 'n entjie weg is. Dame wat kothuis diens is deeglik, bedagsaam en 'n aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Adel Cottage se terugvoer

Thank you, you were the ideal guests. Very friendly and warm. We are so glad that you had a lovely stay.

Adel Cottage
Phillip C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Gesin met tieners

Rustig naby mooi berge.

Netjiese woonplek met vriendelike ontvangs, naby aan voldoende ontspanningsgeleenthede. Ideale wegbreek saam met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett N

A very pleasant stay in a well appointed house and exceptional customer service.

We were a group of 6 adults staying for 3 nights. The experience was wonderful with Elsabe being a very friendly and obliging host. The house is spacious and well furnished with the patio commanding excellent views of the mountains. The area has many interesting activities (canopy tours, crafts etc) and a lovely dam, Bell Park, where you can picnic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan M
Saam met vriende

Fantastic.

Really a gem in the Drakensberg. Elsabe went out of her way to accommodate us during our stay. The cottage is everything which is explained and more. I would highly recommend this to any traveller.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

'n Ware juweel in die Drakensberge. Elsabe het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Die kothuis is als wat verduidelik is en meer. Sal dit hoog aanbeveel aan enige reisiger.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D
Gesin met klein kinders

Was awesome!

Dit is ongelooflik rustig en gee die ideale plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met tieners

Absolute stunning. Ons verwagtinge heeltemal oortref.

We had a fantastic time at Adel Cottage. Cottage was well equipped. Elsabe our host was very helpful and attended to all our needs. We will definitely go back. Thank you so much as we were well rested after the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne-vallei, Adel Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZGJmNWYwLWVkODUtNGYyNS1iMTY1LTk4MjEzM2YwNzYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 R600, Champagne Valley Adel Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.957732455819 29.462929311557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem