Adelpragt Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Adelpragt Guest House bied luukse akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis. Die gastehuis is in Lydenburg, 'n bekoorlike kunstenaarsdorpie aan die voorheuwels van die bekende Long Tom-pas geleë. Die gebou word omring deur pragtige, tradisionele tuine wat 'n absolute lushof is vir gaste.

Daar is 3 stylvolle en suite-kamers beskikbaar wat elkeen elegant opgemaak en gerieflik ingerig is. Addisionele geriewe sluit veilige onderdak-parkeerplek, 'n swembad en selfsorgkamers met privaat ingange in.

Adelpragt Guest House is langs die Lydenburg Gholfklub en naby ander geriewe soos restaurante en winkels geleë.

Lydenburg is sentraal geleë op die roete tussen die bekoorlike hengeldorpie, Dullstroom, die pragtige waterval- en plantasiedorp, Sabie, die historiese myndorpie, Pelgrimsrus en die ongelooflike uitsigte vanaf God's View oor die Laeveld.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Adelpragt Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]