Spesiale Aanbod
20% af
Kry 20% af. Geldig vanaf 16 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R680 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede.
Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is geriewe soos 'n swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dit is naby besienswaardighede soos goue strande, die Boardwalk Casino, Nelson Mandela Bay Universiteit en dit bied maklike toegang tot die middestad en bekroonde wildparke. Admiral's Lodge is die ideale plek om die natuurskoon te verken.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 40 resensies vir Admiral's Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Admiralty-weg 47, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
- Gaste dink Admiral's Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom