LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Admiralty B&B | LekkeSlaap
+24

Admiralty B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Admiralty B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Semone W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man vir 'n wegbreek.

Dit was baie nice.

Alan F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, large room. Excellent breakfast. All staff very helpful.

Used the pedal boat to see the marina.

Deon N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf in stil Suidelike Voorstede.

Admiralty B&B is in 'n stil omgewing met 'n rustige uitsig op die marina. Dis maklik bereikbaar vanaf die lughawe en uitstekend geleë vir toegang tot restaurante in Muizenberg, Kalkbaai en Vishoek. My kamer was mooi, ruim en gerieflik. Die ontbyt was smaaklik en is vinnig en betyds bedien. Samantha was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing aan te beveel.

Esthian B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in 'n lang tyd!

Ons was absoluut mal oor ons verblyf. Die uitsig vanaf ons kamer en dek was ongelooflik. Ons het selfs dit geniet om bootjie langs die meer te neem en 'n paar ganse kan sien. Dankie John en Samantha vir 'n heerlike verblyf en hoop om julle binnekort weer te sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best stay in a long time!

We absolutely loved our stay. The view from our room and deck was incredible. We even got to take the paddle boat for a stroll along the lake and witness some geese. Thank you John and Samantha for a lovely stay and hope to see you again soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizabeth M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Enkelreisiger

Very comfortable, pleasant stay. Everything I needed was available.

Thanks for your hospitality. Very pleasant stay.

Shandré L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandré L
Enkelreisiger

Kalm, rustig en baie veilig.

Pragtige uitsig, lekker ontbyt en vriendelike gasheer. Was absoluut die moeite werd.

Admiralty B&B's terugvoer

Thank you for the wonderful feedback and rating.
We look forward to having you and your family stay with us again.
Kind regards,
John, Samantha & crew.

Admiralty B&B
Sandra D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean B&B.

Our flight was delayed, there was no problem with the B&B shuttle to pick us up at 00:45. Breakfast was good, clean and it was a beautiful place. Will definitely recommend. Thanks to all at Admiralty B&B.

Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig, vriendelik en aandagtige gashere.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely view, friendly and attentive hosts.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaJxJaJtwrXLjSEvX2hTOTsCNTr4AjUUB7v6HxyXtWL6X5f7N9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 6 Admirals Walk Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.094764962096 18.475510264418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!