Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiralty Beach House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Josephine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Admiralty Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philip D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Besigheidsreis

Heerlik gebly, dankie!

Admiralty Beach House was die perfekte oornagplek vir my onlangse sakereis. Veilig, netjies en pragtig met heerlike koffie in die kamer. 'n Gemaklike bed en dan die heerlike ontbyt die volgende oggend het seker gemaak ek sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W
Gesin met tieners

Veilig, gerieflik en baie netjies.

Ons het baie lekker gekuier by Admiralty. Baie beïndruk oor die aandag aan detail - in besonder die kersie in die badkamer wat so heerlik geruik het. Gevoel soos huis. Baie gerieflik. Huis is pragtig ingerig en ontbyt was goed voorbereid. Ek sal Admiralty beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Admiralty Beach House se terugvoer

Good day Celeste

Thank you for the lovely and positive review. We are very happy that you enjoyed your stay with us and that you will be recommending us. It is always great to hear that we are doing something right.

We hope we get to welcome you back very soon.

Warm Regards
The Admiralty Team

Admiralty Beach House
Lydia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld.

Super skoon en goeie ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Admiralty Beach House se terugvoer

Dear Lydia,

Thank you so much for the wonderful review and rating. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and were well taken care of. We hope we get to welcome you back very soon.

Warm Regards,
The Admiralty Team

Admiralty Beach House
Chris S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met tieners

Baie netjies en ongelooflike ontbyt!

Ons was op pad na vakansie op die Wildekus. Ons het 'n oornagplek nodig gehad en die Admiralty Beach House was baie meer as net 'n oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Admiralty Beach House se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for the wonderful review and rating. We appreciate you taking the time to submit your feedback.

It was wonderful having you and your family with us and we hope we get to welcome you back again soon.

Warm regards,
The Admiralty Team

Admiralty Beach House
Vanaf
R2 585
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 585
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-straat 9, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29a68810ef915e5c5c0b6f8543d6e7d008703cdaa0ff318b7a6b8b7f612659ebf547818727980b59d19980814e9e5e3c2129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 585 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Admiralty Way Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992003035468 25.673978626728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem