Aerorand Akkommodasie by Aero Lodge | LekkeSlaap
+21
+21

Aero Lodge

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Aero Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanya S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya S
Gesin met tieners

Voldoende vir 'n aand se oorslaap.

Met aankoms moes ons wag, die verantwoordelike persoon was uit om voorraad te gaan koop vir 'n ander groep wat ingeklok het. Ons is geskuif van die gesinskamer wat ek bespreek het, na 2 kamers omrede hulle wou plek maak met 'n gesin met klein kindertjies. Ek was gemaklik tensy ons kamers aangrensend sou wees aangesien ons saam ons kinders daar was. Ons kamers is toe onder een dak in 'n huis, maar nie bymekaar nie. My kinders was ongemaklik met die opset, so ek was ook! Kamers was netjies en skoon, net jammer jy moet eers die badkamer se deur half oopmaak as jy die stort deur wil oop en toemaak. Die kamers het nie hul eie ketel ingehad nie, daar is 'n kombuis wat gedeel word tussen 'n paar kamers, wat nie 'n probleem sou wees nie. Maar ek moes ander gaste wat ek nie ken nie se bekers eers was voor ek vir ons gesin kon koffie maak wat totaal en al onaanvaarbaar was! En die toestand van die bekers was swak! Dit was gekraak en getjip op die rand. Vir die kaliber gastehuis/lodge het ek meer verwag. Asook net een teelepel wat ek kon opspoor (tensy die ander gaste die teelepels in hulle kamers gehad het). Ek glo ook die een gas se geld is so goed soos die ander, so as ek vra of ons kan bespreek vir ontbyt, moenie sê jy't 'n ander groep wat eerste is en as ek wil kan ek maar na 09:00 kom, dan behoort daar sitplek te wees nie.

Aero Lodge's terugvoer

Good AFternoon Tanya,

I trust you are well. We sincerely apologise for the inconvenient and less than satisfactory stay.

I am going to try and respond as best as I can.
Gavin was on duty and when you called he notified you that he is on his way as you arrived early and this was the most convenient time to run the necessary errands. Over the phone I called you on the 14th of January to ask that we may change you to two rooms at the same price, you agreed to this. I did say that the rooms will be near to each other as they were. I apologise about the mugs, we have changed the mugs and the cupboards and replenished the tea spoons, these often go missing, to make it more convenient for everyone. I also notified you that there is a communal area where tea and coffee can be made. No where does it say that there are coffee stations in the rooms. We were fully booked and in trying to make it most comfortable for everyone it was suggested if possible to have breakfast a little later as you would have been seated with a group of 30 people.Gavin would have been happy to help with more mugs and spoons and any requests at the time. If you should need accommodation in the future we will offer breakfast for free, for the same booking. Please consider this apology as sincere and note we have taken all the complaints up and are doing our best to fix these situations. Please reconsider the review.

Thank you and best regards
Natalie-Anne
Gavin

Aero-Lodge Management

Aero Lodge
Annanda N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annanda N
Gesin met klein kinders

Baie professioneel en netjies.

Het heerlik geslaap en baie lekker geëet. Koffie bay baie oulik. Het regtig veilig gevoel. Baie dankie.

Aero Lodge's terugvoer

Good Evening,

I trust you are well.

Thank you so much for the lovely review we really appreciate it.

Warm Regards
Natalie-Anne

Aero Lodge
Lize V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Presies wat ons nodig gehad het.

Pragtige skoon kamer met vriendelike personeel. Lekker sentraal geleë.

Aero Lodge's terugvoer

Good Evening,

I trust you are well.

Thank you so much for the lovely review we really appreciate it.

Warm Regards
Natalie-Anne

Aero Lodge
Hannes V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Very nice accommodation and staff.

I would highly recommend Aero Lodge for location, friendliness, cleanliness, and good area. Stayed with sports team, and they were all very impressed with their stay. Loved the breakfasts especially!

Aero Lodge's terugvoer

Good Afternoon Hannes,

I trust you are well.

Thank you for the lovely review. We appreciate the feedback.

Thank you and best regards
Natalie-Anne

Aero Lodge
Makkie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Makkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was hartlik ontvang, kamer was gereed en toegang was onafhanklik.

Baie dankie aan die eienaar van Aerorand vir die netjiese eenheid, hartlike ontvangs en dat daar iemand aan diens was vroeg die oggend toe ons vertrek het.

Hugo B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo B
Besigheidsreis

Sleutels was 'n absolute gemors.

Baie lank gesukkel om in my kamer in te kom. Nie beligting by die deur sodat mens kan sien wat gaan aan met die slotte nie. DStv het nie gewerk nie.

Aero Lodge's terugvoer

Good Afternoon Hugo,

I trust you are well.

Thank you for the feedback, we are aware of the keys situation. We have fixed the problem with the keys.

Thank you and best regards

Aero Lodge
Rozaan L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan L
Gesin met klein kinders

Ligging is ideaal.

Plek is als wat hulle geadverteer het.

Aero Lodge's terugvoer

Good day Rozaan,

Thank you for the lovely review. We appreciate it.

Best regards,
Natalie-Anne

Aero Lodge
Irene S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuiertjie was kort, maar lekker.

Ek sal die lodge hoogs aanbeveel.

Janine J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen air-con, geen koffiegeriewe in kamers nie.

Sien sterre.

Nita G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G
Besigheidsreis

Gerieflik.

Netjies en gemaklike verblyf - baie goeie ligging. Lekker ontbyt.

Tom K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well kept and friendly B&B.

Satisfactory service from the staff.

Dirk V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons gesoek het.

Alles was mooi en netjies en die diens was goed. Hulle is vrygewig met hulle tee en koffie wat waardeer word. Ons kon beide aande onderdak parkeer.

Cassie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, baie netjies en veilig.

Ek en my vrou is hartlik ontvang. Die plek is baie netjies en die diens is puik. Die bestuur was deurentyd met my in kontak totdat ons daar opgedaag het. Ek beveel Aero Lodge absoluut aan vir bekostigbare verblyf.

Jeanne S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Gesin met tieners

Skoon en gemaklik.

Skoon en gemaklik. Naby winkels.

Aero Lodge's terugvoer

Good day Jeanne,

Thank you for the lovely review. We appreciate it.

Best regards,
Natalie-Anne

Aero Lodge
Kobus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en veilig.

Netjies en aangename verblyf wat veilig is. Beligting was in die eenheid was baie swak en TV het nie ontvangs gehad nie.

Aero Lodge's terugvoer

Goeie dag Mnr Kobus,

Baie dankie.

Ons het die beligting versterk in al ons kamers , en ook aandag gegee aan die DStv decoders in al ons kamers.

Hoop om Mnr weer te sien.

Aero Lodge
Adelia M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, friendly staff.

See stars.

Aero Lodge's terugvoer

Good day Adelia,

Thank you for the lovely review. We appreciate it.

Best regards,
Natalie-Anne

Aero Lodge
Anton S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met vriende

Dit was great. Sal weer kom.

Alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, vriendelike personeel. Naby alles.

Anton S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met vriende

Dit was great. Sal weer kom.

Alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, vriendelike personeel. Naby alles.

Marna B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gebly - dis baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly in Aero Lodge en wat ons gekry het was presies soos die foto's wat ons gesien het. Ons het tevore al onaangename verrassings gekry. Dis baie netjies en skoon en personeel was altyd gewillig om met enige iets te help. Sal beslis hoog aanbeveel.

Adele F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Gesin met tieners

Dit het gevoel of ek by my eie huis is.

Baie dankie aan die Aero Lodge staff. Julle plek is baie mooi skoon en julle is baie vriendelik. Ek sal weer van julle gebruik maak.

Andries S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S
Saam met vriende

Aero Lodge was baie skoon en netjies, het baie lekker gebly.

Ons was saam vriende op 'n motorfietstoer gedurende Paasnaweek en het Aero Lodge as ons verblyf gekies vir die naweek. Die ontvangs was goed, die plek goed versorg en ons het baie lekker gebly. Sal hulle definitief aanbeveel.

Susan G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met tieners

Baie lekker gewees, en hulle was baie vriendelik gewees - veral Natalie was baie vriendelik.

Sien sterre.

Estelle P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Dit was aangename verblyf en sal hul weer gebruik.

Yolandi G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Fantatsiese verblyf, heerlike ontbyt.

Dankie vir die goeie diens.

Phillip G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip G

Baie aangenaam.

Baie gawe ontvangs gehad, netjiese skoon verblyf en baie goeie ligging.

Leticia M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leticia M
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Lekker gekuier. Fasiliteite is skoon en goed instandgehou. Speletjieskamer was lekker vir kinders.

Ziona V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziona V
Gesin met klein kinders

Baie goeie warde vir geld.

Baie skoon en netjies. Heerlik geslaap en kinders het die speelkamer baie geniet. Julle sal ons definitief weer sien. Baie dankie!

Annatjie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P
Gesin met tieners

Heerlik vars en skoon en veilig!

Die kamer is ruim, pragtig skoon en die ontbyt is heerlik en waarde vir geld. Die diens is uitstekend.

Francois W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W
Besigheidsreis

Baie netjies !

Ek het slegs een nag daar geslaap en dit baie gerieflik gevind.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhM2I3YjY4LTY3NDYtNDhhZC1hZWQxLTQ2NTYyZjAzMGFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 4.41 85 Constantia Crescent Aerorand 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.803056 29.459051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za