Benoni Akkommodasie by Aerodrome Lodge | LekkeSlaap
+12
+12

Aerodrome Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aerodrome Lodge bied rustige verblyf in Northmead, Benoni.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en het elk 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad.

Daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in al die kamers. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan en parkeerplek word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan langs Benoni se die mere piekniek hou of in die Northmead Square of Lakeside Shopping Mall inkopies doen.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c1d60edbc8ae6a2ceb871d6f1ea61a7b24fdceaeb43335076a75c463a46370e2aa0151bb67eaa8fc66b4ac8849b6e5f357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 44 Aerodrome Drive Northmead 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.16374 28.31175
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za