Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Bethulie

Affie Plaas Selfsorg

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Affie Plaas Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf in Bethulie en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-woonstelle. Woonstel 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Woonstel 2 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke woonstel het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Bethulie bied verskeie plekke van geskiedkundige belang soos die Pellisier Museum, die konsentrasiekamp, Kamp Kerkhof, die Louw Wepner-monument of gaste kan 'n geskiedkundige toer van die dorp doen. Daar is ook die historiese Royal Hotel waar gaste kopstukke met die eienaar, Antony Hocking, kan gesels, en gaste kan gaan voëlkyk of saans sterrekyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Affie Plaas Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang