LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Affinity Cottages | LekkeSlaap
+25

Affinity Cottages

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Affinity Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bulelani M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bulelani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks again to you, Meagan, Adri and Landi.

We really enjoyed it and the place is clean and you feel like you are at home.

Lina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Goed geleë.

Vriendelik ontvang. Netjiese wooneenheid met alle noodsaaklikhede. Baie goed geleë naby winkelsentrums en hospitale. Het laterig gearriveer en het dit nogal moeilik gevind om die spesifieke huisnommer te vind. Sal aanbeveel dat die huisnommer duidelik vertoon word.

Cindy R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R
Enkelreisiger

Gerieflik en pragtig.

Die plekkie was pragtig en volledig toegerus, dekor is mooi en ek het tuis gevoel. Sal definitief aanbeveel en Landie was baie behulpsaam. Ek sal weer gaan oorbly!

Vanessa R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie mooi en veilig. Gerieflik en ons het tuis gevoel. Die ligging is naby die winkelsentrum en stadion.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice.

The place very beautiful and safe. Very comfortable and made us feel at home. Location very close to the shopping center you can walk and near the stadium.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Granville-weg 13, Perridgevale, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzJYwDPWdDlX6EkqJlfhZyMJ6fKOoHckEnR5BpwfB01VY75x6HA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 13 Granville Road Perridgevale 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.9450518 25.5801506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!