LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Affinity Lodge | LekkeSlaap
+21

Affinity Lodge

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Affinity Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Muller T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Muller T
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Staff was baie vriendelik, swembad was gras groen en vuil.

Jan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en uitsig; lieflike mense en vyfster-ontbyt!

Ons is baie vriendelik ontvang deur Magda. Kamer was ruim en netjies - een of twee matjies sou dit dalk warmer laat lyk het. Ek sou dalk iets op die skuifdeure geplak het sodat mens kan sien as die deur toe is - het hom amper uit sy kosyn geloop. Magda het goeie info gegee en 'n fantastiese ontbyt. Alhoewel dit amper in die middestad teen die rivier geleë is, was daar geen geraas van motors nie.

Affinity Lodge's terugvoer

Goeie dag Jan,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit word waardeer!

Affinity Lodge
Leilani V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig op die rivier.

Ons is baie vriendelik ontvang, ons kamer was gerieflik en die ontbyt uitstekend!

Affinity Lodge's terugvoer

Baie dankie Leilani. Jou positiewe terugvoering word waardeer.

Affinity Lodge
Spike E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Spike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie geniet. Kamers skoon en netjies en die uitsig is pragtig.

Uwe T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Uwe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontbyt was uitstekend en die ligging pragtig.

Ek sou 'n bietjie opknapwerk aanbeveel. Die toilet sou kon doen met nuwe sitplek en beter skoongemaak kon wees. Die 'free WiFi' was ongelukkig beperk tot die omgewing van die eetsaal en geen sein tot in die kamer nie. Ligging en beskikbaarheid van 'WiFi' sowel as die uitleg van die kamer was die uitslaggewende punte vir die keuse van verblyf.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OTAyNGRjLTEzOGQtNGZiMi04MTc3LTA2ZGFkNzVkZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 4 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.45669 21.25047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!