LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Affordable Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+43

Affordable Overnight Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Affordable Overnight Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierre V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Besigheidsreis

Gerieflike, skoon en netjiese akkommodasie.

Vir 'n kort verblyf is dit ideale, bekostigbare akkommodasie. 'n Bonus was dat die eienaars vir my 'n gratis aandete verskaf het, nogal skaapribbetjie, aangesien dit redelik ver uit die dorp en vanaf restaurante geleë is. Ys in die yshouers in die vrieskas sal welkom wees sodat mens dit nie by die eienaars moet gaan bedel nie, maar weereens het hulle onmiddellik verskaf. Dankie Biddy!

Affordable Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, was heerlik om jou te ontmoet en ons slaan ag op jou voorstel.

Dankie

Biddy

Affordable Overnight Accommodation
Femke V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Femke V
Gesin met klein kinders

Nice, skoon en verwelkomend.

Het lekker gebly. Nice verwelkomend en perfek vir oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice, clean and welcoming.

Enjoyed staying here. Nice welcoming and perfect for a stop over.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Baie gerieflik en goed toegeruste verblyf en vriendelike en hulpvaardige diens!

Sien die sterre.

Affordable Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou terug voer ons wardeer.

Affordable Overnight Accommodation
Alec P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec P
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Mable B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mable B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wonderlike ontvangs, rustige tuin, kunstige, aangename, eenhede en atmosfeer.

Biddy en Gert Fourie is die aangenaamste gasvrou en gasheer. Vriendelike ontvangs asook baie behulpsaam. Eenhede is netjies en besonders kunstig en skep atmosfeer van rustigheid en elegansie. Die tuin is 'n heerlike verrassing. Affordable Overnight Accommodation is hoogs aan te beveel.

Affordable Overnight Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word waardeer.

Affordable Overnight Accommodation
Kate H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant!

Heeltemal bekostigbaar. Perfek vir ons behoeftes. Lekker naby Makro en nie te ver van die Mall of the North af nie. Goeie aandag aan detail. Elektriese komberse, donsige duvets, gemaklike beddens. Ons sal definitief weer hier bly. Dankie Biddy!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Brilliant!

Totally affordable accommodation. Perfect for our needs. Well located near Makro and not far from Mall of the North. Great attention to detail. Electric blankets, fluffy duvets, comfortable beds. Will definitely stay again. Thank you Biddy!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Affordable Overnight Accommodation's terugvoer

Thank you very much for your feedback. It is appreciated.

Affordable Overnight Accommodation
Susan K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Baie rustig en privaat, netjies.

Ek sou verkies dat daar 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer was en nie twee enkelbeddens nie. Verder het ek geen klagtes nie.

Affordable Overnight Accommodation's terugvoer

Dankie baie vir terugvoer - jy sal nie glo daar was 'n Queen bed en toe ruil ons dit vir 2 enkeles agv van mans wat nie saam kan slaap nie maar ek slaan ag op jou kommentaar waardeer!

Biddy

Affordable Overnight Accommodation
Letitia F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F
Besigheidsreis

Baie skoon en vriendelik.

Ons sal enige tyd weer hier oorslaap. Baie vriendelike mense en baie behulpsaam. Die plek is baie skoon en netjies.

Wilma V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi.

Die verblyf is netjies, dekor mooi en daar is selfs sout, peper, grondboontjiebotter, muesli ensovoorts in die kas. Sal definitief weer hier bly. Baie bekostigbaar ook.

Yolanda G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda G
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies en het in ons behoeftes voorsien.

Ons is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Ons het gehou van die swembad vir die kinders.

Sonja J - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Gesin met tieners

Awesome!

Die plekkie was awesome, skoon en als wat nodig is. Die mense vriendelik.

Marlene V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Oornag saam my dogters/

Ons het baie lekker geslaap by Biddy. Die plekkie is skoon, netjies en veilig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hercules V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules V
Gesin met klein kinders

Baie dankie!

Lekker, skoon en gemaklik.

Welma V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V
Saam met vriende

Baie lekker!

Dit was baie lekker en rustig. Die eienaar het baie moeite gedoen. Sal die plekkie regtig kan aanbeveel!

Tersius O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersius O
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Baie goeie waarde vir geld! Vriendelik en netjies.

Ronell V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Gesin met tieners

Netjiese eenhede en vriendelike ontvangs!

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die eenhede is pragtig en bekostigbaar. Biddy en Gert het ons regtig tuis laat voel.

Daleen D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gerieflik, fantasties en vriendelik. !

Baie dankie, sal weer kom

Michelle M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place with beautiful people who give good customer service.

My husband and I really enjoyed our stay and we will definitely be back soon with the whole family. Thanks Shannon for all your help, really appreciate it.

Elsa B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Gesin met tieners

Baie smaakvol, netjies en skoon.

Die kamers is baie smaakvol, en alles is baie skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en dit is 'n baie stil omgewing.

Danie G - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met klein kinders

Goeie akkommodasie.

Goeie area. Goeie diens. Dankie.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodbush-straat 13, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZWY0NTM4LThiMjYtNDYwZi1hMzc5LTEyMmUyM2E4OGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13 Woodbush Street Ladanna 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.876481 29.456014
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!