Affêre Karoodorp
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Affêre Karoodorp is 'n knus strandhuis in Hartenbos op die Tuinroete. Dié huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 200 m vanaf die hoofstrand en winkels.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met lugversorging, 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.
Die skuifdeure lei na die stoep met meubels en gasbraaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Affêre Karoodorp sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spandoukop-laan 138, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom