Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook of vape word toegelaat nie.
Geraas na 22:00 word nie toegelaat nie.
Spoel asb. sanderige voete in die buitestort af.
Geen nat klere of swemklere word op die meubels toegelaat nie.
Nat handdoeke, glase of koppies word nie op die houtvloere toegelaat nie.
Geen ekstra oornaggaste word op die perseel toegelaat nie.
Gebruik asb. water spaarsamig.
Ad hoc-inspeksies kan deur die bestuurder uitgevoer word. Indien hy na goeddunke bevind dat bogenoemde nie nagekom word nie, behou die verteenwoordigers die reg voor om die bespreking onmiddellik te beëindig en skadevergoeding te verhaal.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 Spandoukop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang