Afri-Lala Bed and Breakfast
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Gumtree Crescent, Mount Edgecombe, 4301, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Afri-Lala Bed and Breakfast is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Mount Edgecombe. Die eiendom bied verskeie kamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, sowel as 'n paartjie se wegbreek.
Die eiendom bestaan uit verskeie eenhede wat styl en luuksheid bied. Vars linne en badhanddoeke word in alle eenhede voorsien, asook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike buitelug swembad vir gaste se vermaak.
Afri-Lala Bed and Breakfast is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, bied maklike toegang tot King Shaka Internasionale Lughawe en is slegs 'n kort rit vanaf die strande van Umhlanga Rocks.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Gumtree Crescent, Mount Edgecombe, 4301, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Gumtree Crescent, Mount Edgecombe, 4301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang