Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Mountain View Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Adderley- en Langmarkstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Terrace is ’n eenslaapkamer-solderwoonstel wat só asemrowend is, dat een van die gaste nie die versoeking kon weerstaan om dit te koop nie. Dié vakansiewoonstel in Kaapstad se middestad is die perfekte basis vir vakansies en sakereisigers.

Mountain View Terrace is ’n stylvolle dubbel-volume woonstel met ’n lugtige oopplan-sitarea, -kombuis en -eetarea. Die woonstel beskik ook oor ’n koninggrootte-bed op die tussenvloer en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ’n lieflike randvloeiswembad in ’n bekoorlike binnehof, maar dis ongelukkig nie bruikbaar as daar waterbeperkings is nie.

Kom en beleef die dinamiese Kaapstad en vind uit of dit die asemrowende uitsig op Tafelberg, die dakswembad, gim of privaat parkeerplek is wat die koeël deur die kerk gestuur het! Of was dit dalk die gerieflikheid om in die hartjie van Kaapse lewe te wees, binne stapafstand van restaurante, besienswaardighede, KIKS, en hoofkantore van besighede. In werklikheid was dit die pragtige woonstel waarvandaan alles wat Kaapstad bied, geniet kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Afribode's Mountain View Terrace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Afribode's Mountain View Terrace
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Ligging

  • H/v Adderley- en Langmarkstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afribode's Mountain View Terrace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Adderley- en Langmarkstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZGYzNzNhLTUwMmYtNDJlNy04MjMyLTcwMTI3NDQxOTAxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Corner of Adderley and Longmarket Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924251 18.421006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem