Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quiver Tree Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quiver Tree Loft is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n hoë plafon, oorspronklike kunswerke, en funky, primêre kleure. Dié woonstel skuil in die historiese hartjie van Kaapstad met sy multikulturele atmosfeer en lewendige strate.

Quiver Tree Loft se hoë plafon en mezzanine-vloer skep baie ruimte. Die solder het 'n koningingrootte-bed, lessenaar en relings wat uitkyk oor die oopplan-woonstel tot by die sitkamer en die kombuis wat ten volle toegerus is. Laasgenoemde beskik oor 'n wasmasjien, oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas.

Gaste het toegang tot 1 parkeerplek en 'n pragtige swembad. Dit is langs die Adderley-gebou en word bereik via 'n lugbrug. Daar is ook 'n gimnasium, gratis WiFi, en 'n verwelkomingsdiens van Cape Eazi stayz se personeel.

Mutual Heights is 'n gevierde en imposante Art-Deco-gebou in die middel van Kaapstad, net 'n klein entjie se stap vanaf talle toeriste-aantreklikhede, soos die kasteel, blommemark, Groentemarkplein, Slave Lodge, die Kompanjiestuin, en die museums en galerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Quiver Tree Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Quiver Tree Loft
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Ligging

  • Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights-gebou, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3N345tu4NaDYBvEbnVyaPJVZCoz4HS9V0vI0RQ0MwK3XBZkyLU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 14 Darling Street Mutual Heights Building 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.92429286657 18.422484397888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem