25 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R103, AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
AfriCamps by Gowan Valley bied 'n unieke boetiek-glanskampeerervaring in die hartjie van die skilderagtige Midlands Meander, wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.
Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 5 lieflike tente, en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed bevat. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtbrandende warm bad.
Die kamp bied talle aktiwiteite vir die gesin, soos 'n 4 km-stap deur die inheemse woud waar hulle die groot 500 jaar oue geelhoutboom sal sien. Alternatiewelik kan gaste op 'n buis ontspan en op die rivier dryf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 380
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R103, AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink AfriCamps at Gowan Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103, AfriCamps at Gowan Valley Guest Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang