Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Ingwe

Tentekamp
Tent (Without Hot Tub)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 lieflike tente om van te kies en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die verblyf lei en dit is geskik vir 'n gewone voertuig. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hot Tub Tent
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 lieflike tente om van te kies en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die verblyf lei en dit is geskik vir 'n gewone voertuig. Daar word van gaste verwag om by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Ingwe, Plettenberg Crags, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb6fdc2b0d8a3cf7cbcde10df4b63e52b878ecab85193da746f3cb9f1800aa8ca97a7772c86c2e6d34e7003b6c7f6de14f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense AfriCamps at Ingwe Plettenberg Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.969620085967 23.449449924988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem