AfriCamps at Oakhurst
Beskrywing
Die kamp bied 8 lieflike struktuurtente op die rivieroewer en elke tent het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die tente het elkeen lugversorging in die slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 'n knus sitarea en 'n kaggel. Die tent bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Ontbyt- en braaimandjies wat gaste self moet voorberei, is beskikbaar teen 'n ekstra koste op die eiendom.
- Daar is ook braaihout, happies, koeldrank, vuuraanstekers, opstekers en vuurhoutjies op die perseel te koop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekwil-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom