Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Tentekamp in Pongolapoortdam

AfriCamps at White Elephant Safaris

60 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

AfriCamps at White Elephant Safaris bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring aan die voet van die majestueuse Lebomboberge in die Pongola Wildreservaat. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied verblyf in 12 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die kamp is ook die tuiste van White Elephant Safaris en die Jozini-meer, en bied 'n pragtige, gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel. Gaste kan ook die voël- en wildkykskuiling besoek vanwaar hulle wild en voëls kan besigtig, of 'n wildrit, bootvaart en boswandeling geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Df V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en geriewe. Uitstekende verblyf en geriewe. Sal beslis terugkeer.
Mrt 2025
Antoinette M
Saam met vriende
5.0
Absolutely a must do experience on your wish list for any outdoor animal lover! The minute you enter the gate, you feel the peace surro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Kelvin B
Gesin met klein kinders
4.4
We will be back! Exceptional views, friendly staff, good fishing, well maintained!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Johannes V
Saam met vriende
4.4
Lekker plek maar paar probleme. Rustige plek vir naweek wegbreek, maar eenhede is nie geskik vir twee paartjies nie. Min privaatheid en gedeelde badka...
Sien meer
Mrt 2025
Yolande P
Saam met lewensmaat
4.2
Perfekte plekkie vir 'n paartjie. Baie lekker gebly. Die enigste klagte is dat die "hot tub" vuil was en die water daar binne het gestink, so ons kon ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 398

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AfriCamps at White Elephant Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46851b61d72c7b487251c82c20316a54d64eb1f94dfd0a8f5881b367af21b7529cc47c03821212ec1833be8aaf9fbb3763cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.3964818 31.8366143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang