African Breeze Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié stylvolle huis is die ideale basis vanwaar reisigers Knysna kan verken. African Breeze Guest House bied ontspannende, stylvolle verblyf in 'n heerlike omgewing.

African Breeze is in'n stil sirkel geleë, slegs ’n minuut se stap van die strandmeer af. Daar is 5 ruim kamers, party is dubbelkamers en party is 2-enkelbedkamers. Daar is ook 2 slaapbanke in die gesinseenhede.

Gaste kan in die swembad of strandmeer afkoel of in die sitarea ontspan. 'n Smaaklike ontbyt word in ons eetarea, net langs die tuin en swembad bedien. Ander geriew sluit WiFi en DStv in. DVD-spelers is ook beskikbaar en gaste kan flieks by die biblioteek leen.

Knysna bied verskeie doendinge vir almal, of jy nou wil ontspan, sport en natuur geniet, of 'n romantiese wegbreek beplan. Fietse is ook beskikbaar vir die avonturiers wat die eiland op dié manier wil verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Breeze Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false