African Dreams Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë. Okahandja is net 70 km noord vanaf Windhoek en 'n gewilde oornagplek vir gaste wat na Swakopmund, Etosha of verder noord reis. African Dreams Guesthouse is ook gewild onder korporatiewe gaste wat 'n tuiste soek, weg van hul huis.

Die gastehuis het 5 keurige kamers wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en TV's met DStv.

Gaste sal uitstekende gasvryheid en gawe personeel hier by African Dreams Guesthouse beleef.

Kom geniet 'n skemerkelkie in die tuin terwyl die son ondergaan, of kuier gesellig in die boma en bewonder die sterrehemel. Hier is tientalle voëlspesies, so hou jou verkyker byderhand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Dreams Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za