LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Elephant Guest House | LekkeSlaap
+13

African Elephant Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir African Elephant Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wimpie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie K
Saam met vriende

Heeltemal skaflik en netjies!

Hulle het ons teggemoet gekom en die ekstra myl geloop. Baie dankie ons waardeer dit!

African Elephant Guest House's terugvoer

Baie Dankie Wimpie. Ons hoop dit het goed gegaan met jul fiets ry kompetisie Sondag en om jul gou weer te sien.

Groete,
African Elephant Guesthouse

African Elephant Guest House
Magda R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Magda R
Saam met vriende

Sal nie weer soontoe gaan nie

Kamer nie skoon genoeg nie (vorige gaste se hare in badkamer), beddegoed bont ipv wit, nie skoon gevoel nie, geraas buite, braaier was voor ons kamer en ander gaste het buite by ons skuifdeur vergader om te braai.

Coreen S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen S

Huis weg van huis.

Die dames was baie vriendelik en die kamers baie mooi, ek verstaan dat krag duur is maar ek sal voorstel dat die bedlampies ingeprop moet wees voor die aankoms van gaste.

Sifiso T - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a nice and cosy place.

The place had nice and neat rooms, the pool was super clean.

Dries S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries S
Besigheidsreis

Goed.

Baie lekker verblyf vir besigheidsmanne.

African Elephant Guest House's terugvoer

Baie dankie Mnr. Schoeman. Hoop ons kan u binnekort weer hier verwelkom.
Groete,
African Elephant Gastehuis

African Elephant Guest House
Diederick Willem Basson B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick Willem Basson B

Reis met sportiewe kinders.

Baie dankie vir hoe ons bespreking en akkommodasie hanteer is. Daar was 'n fout met die bespreking, maar 'n plan is baie vinnig gemaak.

African Elephant Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n aangename tydjie saam met julle. Oulike, pragtige kinders! Hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
African Elephant Gastehuis

African Elephant Guest House
Warwick R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Warwick R
Besigheidsreis

Nice place, but had its problems.

2 nights with faulty geyser and cold baths and dismal breakfast. The room was quiet and comfortable. Dogs too lovely and owner pleasant. We would have liked to have had a "no breakfast" payment option. When booking we were quoted single and double rates, and due to unforeseen circumstances ended up with a person (sharing) short for a number of nights. No credit was passed for the nights / breakfasts not used, and no concession for the cold bath nights either.

Luellen G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luellen G
Gesin met tieners

Baie gerieflik, rustige atmosfeer en behulpsame personeel.

Ons was in Germiston vir 'n swemgala 19-22 Maart. Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel vir enigiemand en ek sal in die toekoms altyd daar tuisgaan vir gala's. Baie dankie, dit was regtig 'n tuiste weg van die huis af en die ontbyt en aandetes was heerlik.

Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russelstraat 31, Lambton, Germiston, 1414, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOGEwNGEyLTdlYWEtNDBkMy1iYzhmLWFmOGI4Y2M4N2RiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 003  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 31 Russel Street Lambton 1414 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.24293 28.165520495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!