LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Game Lodge | LekkeSlaap
+33

African Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 30 minute vanaf Montagu indien jy 'n skilderagtige rit verkies. Ons 4300 hektaar-reservaat is 'n veilige hawe vir wilde diere en bied bekostigbare, ontspanne verblyf met tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Verblyf is beskikbaar in 5 tweeslaapkamer-chalets wat elk 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Daar is ook 'n eenslaapkamer-chalet wat geskik is vir 'n paartjie. Elke chalet het 'n aparte sitkamer met 'n kaggel, 'n kombuis, 'n badkamer met 'n bad en stort en 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n gelisensieerde kroeg, swembad, sitkamer en boma in. Met ons uitgebreide sonkragstelsel en volhoubare benadering verseker ons dat gaste die natuur kan geniet sonder dat die omgewing daarvoor hoef in te boet.

African Game Lodge bied 'n tuiste aan verskeie dierspesies. Doendinge sluit staproetes, voetslaanpaaie, dagstaproetes, bergfietsry met jou eie fiets, voëlkyk, roetes wat jy met jou eie voertuig kan verken, begeleide fossiel-staproetes en sterrekyk in. Ritte kan bespreek word om San-tekeninge in die oggend te gaan kyk of in die middae die natuur en wild te kyk. Gaste wat by ons oornag kan ons teen voertyd vergesel om die jagluiperd te sien en meer oor die bewaring van jagluiperds te leer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir African Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZGMzYjJkLWExYjUtNDY5NS05YTNlLTFiYzg0NWViNTRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Driekuilshoogte Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -33.722233720647 20.352156758308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!