African Gypsy Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë.

Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en dubbeldeur wat lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor 'n lieflike woudtuin. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Die kothuis het ook WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek. 'n Wasgoed- en skottelgoedwasdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die eiendom is 32 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en maklike bereikbaar vanaf hoofweë.

Slaapplek

'n Bespreking by African Gypsy Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Gypsy Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za