Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Hills Safari Lodge & Spa

Wildsplaas
Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkamers is aan die ander kant van die Lodge in die pragtige tuine geleë en bied uitsigte oor die swembad. Elke kamer kan opgemaak word met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers is nuwer en het meer moderne geriewe as die ander Lodge kamers. Die kamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, lugversorging, 'n yskassie wat gevul kan word met voorraad op versoek, toiletware, japonne en pantoffels, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en aandete

Huisreëls

Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die binnekant van die kamers vang die romanse en gevoel van ou Afrika en Nederland vas met dekorstukke wat dateer uit die 1800s. Pootjiesbaddens, wasbaktafels, bagasiekiste, antieke geelhoutkaste en tafels is subtiel gerangskik binne die luukse vierster-eenheid. Die donkergrys buitekant versmelt soomloos met die natuurlike omgewing en die groot stoepe bied lafenis na 'n warm dag vol wildritte. Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag. Die standaard kamers is semi-aangeheg en effens kleiner in grootte in vergelyking met die Deluxe Kamers en die uitsigte is ook beperk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en aandete

Huisreëls

Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R4 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die binnekant van die kamers vang die romanse en gevoel van ou Afrika en Nederland vas met dekorstukke wat dateer uit die 1800s. Pootjiesbaddens, wasbaktafels, bagasiekiste, antieke geelhoutkaste en tafels is subtiel gerangskik binne die luukse vierster-eenheid. Die donkergrys buitekant versmelt soomloos met die natuurlike omgewing en die groot stoepe bied lafenis na 'n warm dag vol wildritte. Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag. Die Deluxe-kamer kan of opgemaak word met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangende van gaste se voorkeur.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en aandete

Huisreëls

Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R4 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die binnekant van die kamers vang die romanse en gevoel van ou Afrika en Nederland vas met dekorstukke wat dateer uit die 1800s. Pootjiesbaddens, wasbaktafels, bagasiekiste, antieke geelhoutkaste en tafels is subtiel gerangskik binne die luukse vierster-eenheid. Die donkergrys buitekant versmelt soomloos met die natuurlike omgewing en die groot stoepe bied lafenis na 'n warm dag vol wildritte. Die kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die dam, berge en mooi tuine. Daar is ook stoepmeubels en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, aparte stort, japonne en pantoffels, luukse toiletware, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis en WiFi in sekere dele of kamers. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar vir 'n gedeelte van die dag.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B en aandete

Huisreëls

Babas, kleuters en peuters tussen die ouderdom van 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 17 jaar betaal 50% van die volwasse tarief.
'n 1% toerismefooi gebasseer op die verblyfdeel van die totaal van die bespreking word met uitklok gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cab597a29c64ec291efdf7206b8790dba54a9c780d93bd9c057282cd3047dca096e7c197cf760c87f8aadc43f9e87c34986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.890974850572 27.502413988113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem