African Leaves Trout Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Leaves Trout Lodge bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met 'n pragtige uitsig en 'n dam met volop forel.

Die Silo-huis het slaapplek vir 6 gaste en die Eikeboom-huis het slaapplek vir 10 gaste en is afsonderlik op die plaas geleë. Die Silo-huis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers en die Eikeboom-huis het 4 slaapkamers met 'n addisionele en suite-eenheid.

Elke huis het 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg en privaat braaigeriewe buite. Die Eikeboom-huis het 'n addisionele industriële kombuis, sitarea met 'n kroeg, TV met DStv en 'n oop vuurherdkaggel.

Gaste kan doendinge geniet soos forelle vang, voetslaan en voëlkyk. Daar is ook ander doendinge in die omgewing soos, kunsvlieghengel, historiese toere, perdry en hengel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Leaves Trout Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false