Universitas Akkommodasie by African Lodge | LekkeSlaap
+26

African Lodge

49 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Pres Paul Kruger Laan, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Lodge is direk oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en Netcare 911 in 'n veilige deel van Bloemfontein geleë.

Ons bied verblyf in gesinskamers en selfsorg-eenhede wat ideaal is vir gesinne of groepe wat saam reis. Die meeste van die kamers het privaat ingange of 'n patio of binnehof. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, DStv-kanale en warm en snoesige 100%-katoenlinne. Die lodge bied veilige parkeerplek vir voertuie, karavane en sleepwaens met sekuriteitskameras en elektriese omheining.

Jy is in dieselfde straat as Grey Kollege, Vodacom Park, die Sentrale Universiteit van die Vrystaat, Sand du Plessis Teater, Eunice Hoërskool, die dieretuin, Loch Logan Waterfront en Winkelsentrum en Roses Park. African Lodge is 3 minute van die N1-hoofweg af en 5 minute vanaf die Mimosa Mall en Mediclinic. Alle groot regeringsdepartemente is minder 1,2 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 49 resensies vir African Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 237 Pres Paul Kruger Laan, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink African Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Pres Paul Kruger Laan, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZjBkOWI5LWFhOTQtNDIxOS05ZGVjLWE5ZWMzMGFiZjcxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 4 237 Pres Paul Kruger Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.119028997951 26.183568835258
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za