10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Glen Marais Akkommodasie by African Moon Corporate Guest House | LekkeSlaap
+51
+51

African Moon Corporate Guest House

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinweg 63, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Moon Corporate Guest House bied uitsonderlike verblyf slegs 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is minder as 2 km van winkels, restaurante en ander geriewe af.

Verblyf word in 24 uniek versierde en suite-slaapkamers aangebied. Al die slaapkamers het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies en mikrogolfoonde.

Ontspan by die swembad, geniet 'n skemerkelkie by die kroeg, of kom sit aan vir 'n heerlike besigheidsete saam met kollegas. Daar is ook konferensiegeriewe vir tot 30 afgevaardigdes. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die gastehuis bied ook 'n lughawependeldiens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir African Moon Corporate Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rietfonteinweg 63, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink African Moon Corporate Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinweg 63, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhYzZjN2I4LWM2ZjktNDRiYy05NDU4LWQ1YjU3Mzg4YjRlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 63 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.073899341569 28.236064910889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za