Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Oceans Manor on the Beach

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir African Oceans Manor on the Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was geen warm water die oggend toe ons wou stort nie.

Dit is 'n baie mooi plek, maar moennie loadshedding as 'n verskoning gebruik as daar geen warm water in oggend is om te stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Oceans Manor on the Beach se terugvoer

Dag Kobus. Bly jy het van die plek gehou. Ongelukkig kan ons nie beurtkrag voorspel nie. Daar was beurtkrag vroeg die oggend en dit het n impak gehad op die verhitting pomp. Daar is niks fout met die pomp nie en is nagegaan nadat ek die klagte ontvang het. Alle ligte en kragproppe werk tydens beurtkrag maar onelukkig nie die verhittingspomp nie aangesien dit te veel krag trek. So my personeel was nie oneerlik toe daar meegedeel is die water probleem was weens beurtkrag nie.

African Oceans Manor on the Beach
Elizma M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Kliëntediens baie goed en aandag word gegee aan alle behoeftes. Heerlike ontbyt. Kamers groot, gemaklik en ligging besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kebareng T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kebareng T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very warm welcome received to a breathtaking vacation.

The reception we received was very warm by the lady named Wallace. That woman is an epitome of what receptionists should be. Her vibrant personality and excellent customer service made our experience with African Oceans Manor on the Beach one of a kind and unforgettable. It broke our hearts to hear of her father's passing the following morning of our arrival. May his soul rest in eternal peace, and may the Almighty bless Wallace abundantly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Ongelooflik mooi en baie lekker. Het elke oomblik geniet en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf - dankie!

Ons het baie lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad. Die kamer is netjies en die kroegie en koffiekroeg is baie mooi uiteengesit en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stina B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Luukse hawe.

Luuks, netjies, op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colett E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colett E
Gesin met tieners

Wow! Wow! Wow!

Alles was net wow! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie C
Enkelreisiger

The buildings and rooms were incredible.

The buildings and rooms were incredible. The breakfast was delicious. My room, however, did not have a balcony and windows looked onto the public swimming pool where children and guests swam. Therefore there was very little privacy. I arrived at a few minutes past 14:00 to be told that my room was not yet ready. There was also no porter to help me with my luggage. I would have expected more from a 5 star guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bederf.

Ons is soos konings ontvang en bederf. Alles was 100% en in plek. Vars blomme en vrugte daagliks, vriendelike gesigte by ontvangs. Heerlike ervaring. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker. Goeie diens. Skoon. Rustig. Lekker ontbyt. Dankie!

Hou so aan, want julle is tops! Baie dankie vir die vriendelike personeel. Julle verdien meer as vyf sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic experience

Very nice accommodation with beautiful setting and super helpful staff. Staying here was a real treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 832
R2 832 R2 266
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 832
R2 832 R2 266
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 832
R2 832 R2 266
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4303e959db634442a4f7021cd4ee426d4678de238b1a091eeca79648fedb29b3045736c5444411b21147ed8bfdaae918a186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 832 nouVanaf R2 266 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 7 Bob Bouwer Crescent Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.13954125314 22.111825346947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem